The Red Door
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 11, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Door is 'n gerieflike en netjiese eenheid in Proteapark in Rustenburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat oornagverblyf soek.
Die knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Die kamer is ook met 'n ketel, yskas en 'n mikrogolf toegerus.
Veilige skadu-parkeerplek word voorsien.
Ligging
- Geelhoutlaan 11, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 11, Proteapark, Rustenburg, 0300, Noordwes