The Red Fox
Beskrywing
Dié skuurstyl-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n tussenvloer-kamer wat met trappe bereik word. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuisie is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Gratis tee, koffie, suiker en vars melk word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Neem asb. kennis dat die verblyf 'n kontantdeposito van R200 vir die hek se afstandbeheer en die gebou se sleutels vereis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot ateljee-styl kamer het enkelbed, kombuisie en groot badkamer. Die beddens kan op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak word en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas/vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolfoond toegerus. Die kamer het 'n lieflike kaggel, etenstafel en 'n stoel. Daar is ook 'n groot onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Neem asb. kennis dat die verblyf 'n kontantdeposito van R200 vir die hek se afstandbeheer en die gebou se sleutels vereis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié skuurstyl-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n tussenvloer-kamer wat met trappe bereik word. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuisie is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Gratis tee, koffie, suiker en vars melk word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en buitesitplek. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Neem asb. kennis dat die verblyf 'n kontantdeposito van R200 vir die hek se afstandbeheer en die gebou se sleutels vereis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie rustieke houthuisie-styl selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n onderdakstoep met sitplek en 'n binnenshuise kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet asb. die bure respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou tussen 21:00 en 08:00.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies nie.
Neem asb. kennis dat die verblyf 'n kontantdeposito van R200 vir die hek se afstandbeheer en die gebou se sleutels vereis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir Lowry's Pass-weg, Plaas 16, Welko Plaas, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang