Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Fox

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tamzyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and relaxing. It was very lovely, super quiet. And the host is so friendly and very helpful. Would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, lekker geslaap, was lekker stil. Was baie skoon, die eienaar is besonders vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulik en gemaklik! Veilig. Uitstekende ligging. Gasvrye ontvangs. Die paar dae was besonders. Die blyplek is oulik en goed ingerig. Stil, veilige omgewing. Uitstekend geleë tussen Gordonsbaai, Strand en Somerset Wes. Perfek vir 'n paartjie of enkel reisiger wat die omgewing wil ontdek. 'n vriendelike en sorgsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vinnige oorslaap, laat in die nag was baie welkom en gerieflik. Alles was mooi skoon en netjies. Het heerlik geslaap, alhoewel ons eers baie laat daar aangekom het. Gasheer was baie gaaf en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit was baie skoon, lekker en naby aan die strand, Gordons Baai en Somerset Wes. Baie dankie vir 'n silwerskoon oornagleentheid. Die WiFi was baie goed en sterk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tershia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect location to take a break or work remotely. Hudson is an exceptional host. He was very accommodating, friendly, and went the extra mile for us. This is a cute stylish setup. We got comfortable sleep and no loud noises or mosquito bites. Very clean and neat with uninterrupted WiFi, a fan, enough lights, and modern wall sockets, as well as great water pressure. Very safe and tranquil estate. Every detail was well thought out and at an affordable price. There are also authentic restaurants in the area. Happy with our stay - would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pretty amazing. Loved our stay at The Red Fox. Exactly what we needed after our day. Peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

The stay at The Red Fox was very nice. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Cosy, peaceful, value for money and just amazing. Thanks! We had the most beautiful stay. The accommodation set up was impressive, clean and extremely cosy. Will definitely be back soon for a longer stay. Our host was extremely friendly and welcoming too, making us feel even more comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker geslaap, dankie. Mnr. Hudson Gillman se gasvryheid is voorwaar voortreflik. Die verblyf is sentraal geleë in 'n rustige, veilige landelike omgewing, baie naby aan Somerset-Wes/Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hudson Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R628
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R628
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry's Pass-weg, Plaas 16, Welko Plaas, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452af9db216819e6b3214f163e2b0a835678155adbab9cfb764ae4417dd8bfcccf1a60936099ea0bf52f022693bb6dc451c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R628 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Sir Lowry's Pass Road Farm 16, Welko Farm 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.115763675565 18.88996965984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang