Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Fox

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry's Pass-weg, Plaas 16, Welko Plaas, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Vanaf R628 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Red Fox bied gerieflike verblyf in 3 rustieke eenhede wat op 'n plaas in Somerset-Wes geleë is. Hier kan gaste natuurgeluide geniet insluitend die getilp van voëls, die sagte roep van uile en die hane wat soggens kraai.

Die skuurstyl-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n tussenvloer-kamer wat met trappe bereik word. Die slaapareas het elk óf 'n dubbelbed óf koningingrootte-bed, terwyl die badkamers elk 'n stort het.

Die houthuisie-styl selfsorgverblyf bied slaapplek aan 4 gaste. Hierdie kamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit die Helderberg Motorfietsmuseum, Waterkloof-wynlandgoed en Blue Rock Cable Ski in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Tamzyn P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. It was very lovely, super quiet. And the host is so friendly and very helpful. Would definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Hugo B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker geslaap, was lekker stil. Was baie skoon, die eienaar is besonders vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer terug wees.
Jul 2024
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik en gemaklik! Veilig. Uitstekende ligging. Gasvrye ontvangs. Die paar dae was besonders. Die blyplek is oulik en goed ingerig. Stil, veilige omge...
Sien meer
Jun 2024
Tinus W
Besigheidsreis
5.0
Vinnige oorslaap, laat in die nag was baie welkom en gerieflik. Alles was mooi skoon en netjies. Het heerlik geslaap, alhoewel ons eers baie laat daar...
Sien meer
Mrt 2024
Francois W
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie skoon, lekker en naby aan die strand, Gordons Baai en Somerset Wes. Baie dankie vir 'n silwerskoon oornagleentheid. Die WiFi was baie goe...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hudson Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sir Lowry's Pass-weg, Plaas 16, Welko Plaas, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Red Fox het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R628
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R628
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry's Pass-weg, Plaas 16, Welko Plaas, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452af9db216819e6b3214f163e2b0a835678155adbab9cfb764ae4417dd8bfcccf1a60936099ea0bf52f022693bb6dc451c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R628 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Sir Lowry's Pass Road Farm 16, Welko Farm 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.115763675565 18.88996965984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang