Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Oak Guesthouse

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.2
Veiligheid
4.0
An-li W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, gerieflik en bekostigbaar. Ons was in Tzaneen vir provinsiale hokkie toer. Kamer was gerieflik, skoon en netjies, ons het niks kort gekom nie. Linne was skoon en vars. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te maak, en het elke dag seker gemaak ons is gelukkig. Stil en rustige atmosfeer, pragtige uitsig oor die vallei. Kos is heerlik en bekostigbaar. Ons het ons tydjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Netjies. Netjies en veilig. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Aangename plek. Alles was goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
The Red Oak Guesthouse
Dankie, Morne, sien uit om jou weer te sien. Groete, Retha

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrizell V
1 nag Gesin met tieners
1.0
Mrt 2024

Baie sleg. Dit was die slegste ondervinding ooit. Eerstens, die mense se hond is orals. Reeds ons kamer vuil getrap toe sy oopsluit. Tweedens, het iemand hulle seep met privaathare in die stort gelos. Derdens, daar was 'n halwe toiletpapierrol. Niks ekstra. Die stoep en stoel was so vuil ons moes dit self afstof om daar te kan sit. Toe ons van die restaurant gebruik wou maak, het ons ingestap op 'n ongemaklike gesprek met die vrou wat ons ontvang het en 2 mans en nog 'n vrou. Mens kon sien dinge is ongemaklik en een man het oor en oor bly sê hoe jammer hy is. Ons het geen diens ontvang nie, niemand het eers die moeite gedoen om ons enigsins diens aan te bied nie. Geen mens ontvang, net absoluut geïgnoreer. Ons het opgestaan en na die kroegarea toe gestap, die hele plek het vol motorfietsryers gesit en daar was geen plek om gehelp te word nie. Ek dink dat The Red Oak glad nie voldoen aan enige standarde nie. Hulle badkamers en handdoeke is in 'n toestand. Ek sou baie graag my geld wou terug hê. Ons het verkies om eerder iewers anders te gaan eet en liewer vroeg die volgende oggend die plek te verlaat. Met die gesprek wat ons aangehoor het toe ons die restaurant wou besoek, het ons besef dat ons liewer nie self die bestuur of eienaars wil spreek wat ons ervaring daar was nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Fred
The Red Oak Guesthouse
We take note of your negative review of our facility. We are, like you, very disappointed in your negative experience and wish to advise that we take extreme pride in maintaining a good standard in the industry. We interacted on numerous occasions with you, and no complaints were ever mentioned - you indicated your satisfaction. As for our main bar, it must be noted that this area is a public area and not limited to occasional motor bikers stopping on their outride on their scenic route. Lastly, our interactions with you were always pleasant and no complaints were communicated to us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Fred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georges Valley GV 73, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5feb063ecc3e109ca99789525e9aeb256398b036d81f971334d48956219a7f07df81838c8a6b73b3125988982d9e14e7bf19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 GV 73 Georges Valley Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84380515892 30.126890847617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang