The Red Oak Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Georges Valley GV 73, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Oak Guesthouse is in Georges Valley, Tzaneen. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te herlaai en weer een te word met die natuur.
Die gastehuis het 10 pragtige kamers met lugversorging en elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Elke kamer spog met 'n privaat en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gastehuis se kroeg en restaurant teen ekstra koste. Daar is ook 'n kinderspeelarea op die perseel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Fred Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Georges Valley GV 73, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink The Red Oak Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Georges Valley GV 73, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang