Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Wine Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir The Red Wine Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrit E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Goeie plek om die Stellenbosch omgewing te verken.

Heerlik gebly en geslaap. Alles is mooi instandgehou en skoon. Die gasvrou het ons ontvang en baie seker gemaak ons verstaan alles en is gemaklik.

Tony C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony C

Comfortable, tranquil, enjoyable and effective.

My stay in The Red Wine Cottage was generally enjoyable and convenient. The location was ideal for a series of medical treatments close to Die Boord shopping complex. The Red Wine Cottage is comfortable, quite well equipped and in a quiet and safe suburban area which is also close to the centre of town and Stellenbosch University. The tranquility of the neighbourhood also helped me to focus on the work that I needed to do while in Stellenbosch. The host is a very helpful and considerate.

Irma D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Heerlik gerieflik, skoon en netjies.

The host is baie vriendelik en hulpvaardig.

Lynette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette G

Very poor internet coverage and the unit was very dirty in areas. Seems limited.

My stay was convenient only.

Louis D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Baie goed ingerig en voorsien letterlik in al jou behoeftes, voel amper of jy tuis is.

Baie mooi en goed ingerigde kothuis, goeie waarde vir jou geld.

The Red Wine Cottage se terugvoer

Hello Louis
Baie dankie vir jou resensie ek wardeer dit. Soveel mense bly hier, en min mense doen die moeite om te skryf so ek wardeer jou tyd. So bly julle het lekker gebly en was ons eerste gaste om die nuwe gas stofie uit te probeer.
Ons is nou lekker toegerus met ligte en gas vir loadshedding.
Kom kuier gerus weer.

The Red Wine Cottage
Truida-mart B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

'n Baie gesellige en goed toegeruste plekkie. Sentraal geleë.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou en die kothuis het alles wat jy nodig het.

The Red Wine Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie Truida-mart.
Dit was lekker om julle vir 3 nagte te ontvang.
Ek is bly julle kinders kon ook kom eet en dat julle gesellig genoeg was vir 4 mense om aandete saam te kon geniet.
Kom kuier weer.
Antoinette

The Red Wine Cottage
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie gerieflik.

Baie dankie Antionette vir die heerlike verblyf. Die plekkie was netjies en is goed toegerus, maar 'n verwarmer vir die koue aande word aanbeveel. Ons het heerlik gebly, dis veilig en naby 'n winkelsentrum en Mediclinic.

The Red Wine Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie Andra. Ons huur die plekkie en moet self water en elektrisiteit dan ekstra betaal.
Krag is duur en mense los verwarmers aan sommer dag en nag.
Ons het 'n mat in die kamer en 'n dik wol komers en winterlaken.
As julle my gevra het vir 'n verwarmer sou ek een kon gee teen 'n ekstra koste, enige tyd.
Mooi bly.
Antoinette

The Red Wine Cottage
Johan J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Dit was alles wat ons verwag het en meer.

Die eienaar het spesiale moeite gedoen om die eenheid, op kort kennisgewing, gereed te kry vir ons besoek. Die kothuis is goed toegerus en ideaal vir kort- of langverblyf. Die privaat ingang met sy eie tuin en binneparkering is ook 'n groot pluspunt. Ons kan die Red Wine Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

The Red Wine Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.
Ek is bly ek kon help op kort kennis en vir julle die 4 nagte verblyf bied vir jou vrou se dokter besoek.
Ek hoop dit gaan goed met haar.
Laat weet gerus as julle ooit weer Stellenbosch besoek.

The Red Wine Cottage
Carel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Vriendelike gasheer. Rustige omgewing.

Ons het die rustige omgewing waardeer. Ons het laat ingeboek, maar is nog steeds hartlik ontvang.

Corrieta P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrieta P

Baie skoon en veilig.

Ek het baie lekker gebly. Ek het die hele tyd as vrou alleen baie veilig gevoel!

Celeste L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Lieflike verblyf.

Die Red Cottage is 'n gemaklike blyplek, naby Stellenbosch. Heerlik geslaap en gekuier. Sal beslis weer daar bly.

Andrea L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

A homey and cosy holiday house!

The cottage was cosy and homey. We immediately felt welcome. The owners were kind and genuine. The cottage looked exactly like the pictures (but even better in person)! It felt like a little home-away-from-home holiday house. The cottage had all the necessary amenities to make us feel relaxed and at ease. We would have loved to have stayed longer!

Freddie G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie G

Baie sentraal, goed toegerus, naby eetplekke en besienswaardighede.

Geleë in 'n veilige stil woonbuurt. Eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Het tydens beurtkrag daar gebly. Minute nadat krag afgesit is het eienaar lampe gebring. Die verblyf het soos ons eie tuiste gevoel. Sal beslis weer gaan.

Lise K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise K

Gerieflik, rustig en skoon.

Ons sal weer daar bly - dit sê alles.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b0406a8cfb04494a66bb92fd71fdf369bda18a6a1e7f5b5b350d0fc09029fa2956064cf246b5892c9da217be43d4309505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952329250066 18.850773947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang