The Red Wine Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie C - Okt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in Stellenbosch.
Gerrit E - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie plek om die Stellenbosch omgewing te verken.
Tony C - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, tranquil, enjoyable and effective.
Lees meerLynette G - Jan 2024
Algehele gradering
Very poor internet coverage and the unit was very dirty in areas. Seems limited.
Irma D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gerieflik, skoon en netjies.
Louis D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed ingerig en voorsien letterlik in al jou behoeftes, voel amper of jy tuis is.
The Red Wine Cottage se terugvoer
Hello Louis
Baie dankie vir jou resensie ek wardeer dit. Soveel mense bly hier, en min mense doen die moeite om te skryf so ek wardeer jou tyd. So bly julle het lekker gebly en was ons eerste gaste om die nuwe gas stofie uit te probeer.
Ons is nou lekker toegerus met ligte en gas vir loadshedding.
Kom kuier gerus weer.
Truida-mart B - Jul 2022
Algehele gradering
'n Baie gesellige en goed toegeruste plekkie. Sentraal geleë.
The Red Wine Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie Truida-mart.
Dit was lekker om julle vir 3 nagte te ontvang.
Ek is bly julle kinders kon ook kom eet en dat julle gesellig genoeg was vir 4 mense om aandete saam te kon geniet.
Kom kuier weer.
Antoinette
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
The Red Wine Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie Andra. Ons huur die plekkie en moet self water en elektrisiteit dan ekstra betaal.
Krag is duur en mense los verwarmers aan sommer dag en nag.
Ons het 'n mat in die kamer en 'n dik wol komers en winterlaken.
As julle my gevra het vir 'n verwarmer sou ek een kon gee teen 'n ekstra koste, enige tyd.
Mooi bly.
Antoinette
Johan J - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was alles wat ons verwag het en meer.
The Red Wine Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Ek is bly ek kon help op kort kennis en vir julle die 4 nagte verblyf bied vir jou vrou se dokter besoek.
Ek hoop dit gaan goed met haar.
Laat weet gerus as julle ooit weer Stellenbosch besoek.
Carel V - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasheer. Rustige omgewing.
Corrieta P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en veilig.
Celeste L - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Andrea L - Aug 2018
Algehele gradering
A homey and cosy holiday house!
Freddie G - Des 2018
Algehele gradering
Baie sentraal, goed toegerus, naby eetplekke en besienswaardighede.
Lise K - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en skoon.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang