Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Wine Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gerrit E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie plek om die Stellenbosch omgewing te verken. Heerlik gebly en geslaap. Alles is mooi instandgehou en skoon. Die gasvrou het ons ontvang en baie seker gemaak ons verstaan alles en is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Comfortable, tranquil, enjoyable and effective. My stay in The Red Wine Cottage was generally enjoyable and convenient. The location was ideal for a series of medical treatments close to Die Boord shopping complex. The Red Wine Cottage is comfortable, quite well equipped and in a quiet and safe suburban area which is also close to the centre of town and Stellenbosch University. The tranquility of the neighbourhood also helped me to focus on the work that I needed to do while in Stellenbosch. The host is a very helpful and considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gerieflik, skoon en netjies. The host is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
Kort verblyf
2.6
Jan 2024

Very poor internet coverage and the unit was very dirty in areas. Seems limited. My stay was convenient only.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie goed ingerig en voorsien letterlik in al jou behoeftes, voel amper of jy tuis is. Baie mooi en goed ingerigde kothuis, goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Hello Louis Baie dankie vir jou resensie ek wardeer dit. Soveel mense bly hier, en min mense doen die moeite om te skryf so ek wardeer jou tyd. So bly julle het lekker gebly en was ons eerste gaste om die nuwe gas stofie uit te probeer. Ons is nou lekker toegerus met ligte en gas vir loadshedding. Kom kuier gerus weer.

Truida-mart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

'n Baie gesellige en goed toegeruste plekkie. Sentraal geleë. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou en die kothuis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Dankie vir die resensie Truida-mart. Dit was lekker om julle vir 3 nagte te ontvang. Ek is bly julle kinders kon ook kom eet en dat julle gesellig genoeg was vir 4 mense om aandete saam te kon geniet. Kom kuier weer. Antoinette

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Baie gerieflik. Baie dankie Antionette vir die heerlike verblyf. Die plekkie was netjies en is goed toegerus, maar 'n verwarmer vir die koue aande word aanbeveel. Ons het heerlik gebly, dis veilig en naby 'n winkelsentrum en Mediclinic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Dankie vir jou resensie Andra. Ons huur die plekkie en moet self water en elektrisiteit dan ekstra betaal. Krag is duur en mense los verwarmers aan sommer dag en nag. Ons het 'n mat in die kamer en 'n dik wol komers en winterlaken. As julle my gevra het vir 'n verwarmer sou ek een kon gee teen 'n ekstra koste, enige tyd. Mooi bly. Antoinette

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was alles wat ons verwag het en meer. Die eienaar het spesiale moeite gedoen om die eenheid, op kort kennisgewing, gereed te kry vir ons besoek. Die kothuis is goed toegerus en ideaal vir kort- of langverblyf. Die privaat ingang met sy eie tuin en binneparkering is ook 'n groot pluspunt. Ons kan die Red Wine Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
The Red Wine Cottage
Baie dankie vir julle resensie. Ek is bly ek kon help op kort kennis en vir julle die 4 nagte verblyf bied vir jou vrou se dokter besoek. Ek hoop dit gaan goed met haar. Laat weet gerus as julle ooit weer Stellenbosch besoek.

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Vriendelike gasheer. Rustige omgewing. Ons het die rustige omgewing waardeer. Ons het laat ingeboek, maar is nog steeds hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrieta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Baie skoon en veilig. Ek het baie lekker gebly. Ek het die hele tyd as vrou alleen baie veilig gevoel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 1, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b0406a8cfb04494a66bb92fd71fdf369bda18a6a1e7f5b5b350d0fc09029fa2956064cf246b5892c9da217be43d4309505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952329250066 18.850773947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang