The Regiment Self-catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 143
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine S - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Bly julle het die tydjie geniet. Welkom terug enige tyd.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Loraine C - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.
Mitchell Z - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi. Thank you for the feedback. Safe travels and see you at the next graduation
Annemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, als wat mens nodig het.
Rudolph J - Apr 2024
Algehele gradering
Die beste en baie rustig.
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Sal verbly aanbeveel vir enige iemand wat die Kaap wil besoek.
Nida J - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, goed toegerus.
Coligny N - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus.
Ernest B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kuier area ook.
Soekie L - Okt 2024
Algehele gradering
Ons het dit geniet en sal weer eendag daar wil bly.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Mitchell Z - Mei 2024
Algehele gradering
Exciting.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your review. Safe travels.
Merle-ann B - Sep 2024
Algehele gradering
Great en sentraal geleë.
Alison P - Jun 2024
Algehele gradering
Very well equipped, very central - lovely place to stay.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment.
Marvin M - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was goed. Klein verbeterings kan gedoen word, maar alles was gerieflik.
Jesse A - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe, secure, clean.
Stephen N - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en still.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Stefan vir jou terugvoer. Ons sou baie graag vir ons gaste wil lugversorger in sit, dis altyd maar warm Jan/Feb maar ons het gevind teen ons sakpas pryse is dit nie ekonomies nie. Gaste los ongelukkig ook die vensters en deure oop met die lugverosrger aan wat al vir ons baie skade berokken het in die verlede. Ons het darem waaiers in al ons eenhede. Vra gerus as jy in die toekoms 'n ekstra waaier benodig. Dankie
Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
It was okay, just bring own utensils.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Francois, thank you for taking the time to review. Yes, the Tamara unit is the smallest of our 9 units, but that said, families of 4 have stayed there before without any complaints. Regarding utensils, management will inspect and replace missing items, since all the items mentioned should be in the unit. Next time, do ask if you need anything. Regards
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Meestal iewers anders.
Lees meerThe Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dag Wilmiekie.
Ek is vreeslik jammer om te hoor dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie. Ja, jy is heeltemal reg, die sleutel was nie in die eenheid soos per gewone kommunikasie nie. Dit was my fout, ek het nie vir my skoonmaker gesê om die sleutel uit te los nie. As ek reg onthou, het ek onmiddellik op jou oproep gereageer en die sleutel gebring. Die manier hoe die sleutel afgegee is, dink ek, is 'n bietjie erg gestel. Omdat my persoonlike eiendom een vlak op is agter op die erf, is dit altyd vinniger om items van bo af af te stuur. Ek kon seker die sleutel in die Woolies sak gesit het en laat afsak soos ons gewoonlik doe as gaste nog iets benodig. My gereelde gaste hou van die manier en hulle kinders dink dis baie oulik. Jou man het mos mooi die sleutel en afstandbeheer gevang?
Rakende die kombuis items, ons neem kennis en gee onmiddellik aandag. In die toekoms, as ek kan raad gee, kontak asb eienaars onmiddellik sodat ons die items vir jou kan vervang, sodat jy jou verblyf kan geniet. Groete
Annette V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n paartjie/gesin/individu.
Keenyn W - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Clayton C - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Khanyisa L - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Jamie-lee M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerThe Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Jamie-Lee. Thank you for your kind words. Do visit us again. Regards. Corne' and the team.
Natasha M - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflik en gemaklik.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Kom maak gerus weer 'n draai.
Dalene B - Mei 2023
Algehele gradering
The unit has a fully equipped kitchen and is in a safe area.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind review.
Natasha M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Janelle U - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig en groot genoeg vir netbalgroep.
Lees meerThe Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Groete
Charles O - Des 2023
Algehele gradering
Awesome cool amazing relaxing.
Lia V - Des 2023
Algehele gradering
Corne was hulpvaardig en vriendelik.
Ryan A - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, dit was net vuil.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek neem hierdie baie ernstig op en het klaar 'n dissiplinêr met die skoonmaker gereel.
Dankie vir die terug voering oor die AC eenheid. ons gee aandag. Groete
Teresa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig maar bitter koud in die Kaapse winter.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Teresa. Die resensie is ‘n bietjie verwarend aangesien jy nie self daar was nie, maar wel jou man en seun. In die groot stad verkies my besoekers die hoë mure omdat dit privaatheid en die gevoel van veiligheid skep. In verband met die raserige kinders, sou jy my gekontak het, kon ek hulle onmiddelik stil gemaak het. Ongelukkig was dit skoolvakansie, alhoewel die beskrywing bekend maak dat die woonstel in ‘n residentiele area is met familes. Rakende die koue woonstel stelling, wil ek net uitlig dat die vensters dubbel glas is en dat daar spesiale isolasie onder die vloere is. Daar is ook ‘n kaggel vir die gebruik van die gaste op koue wintersdae. Groete.
Jacolein W - Jan 2023
Algehele gradering
Ek moes akkommodasie kom soek vir my dogter.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dagsê Jacolein, dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die Netflix, ek kon dit uitgesorteer het. Groete.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Albert G - Des 2022
Algehele gradering
Perfect!
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you Albert, for the kind words. Do visit us next time you are in the area. Regards.
Dina - Marie P - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige woonbuurt. Netjies, skoon en gasvry.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit maak 'n mens sommer lus om nog eenhede te bou.
Jakobus Barnard D - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie snoesig.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer as die Bokke speel, julle bring geluk.
Gerda B - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n juweel.
Monja D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik, Corné is verskriklik behulpsaam en die verblyf was skoon en baie netjies. Ons sal definitief weer by The Regiment Self-catering Accommodation gebruik maak in die toekoms.
Kenneth V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful, clean and friendly owners.
Marzaan L - Jan 2022
Algehele gradering
Aan te beveel
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Ashlinn F - Jan 2022
Algehele gradering
Indien jy soek na stilte weg van die besige werklikheid, sal ek 'n plek soos dit voorstel. Dis nie te ver van winkels nie en dit voel letterlik jy is alleen saam met jou eggenoot of lewensmaat.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer.
Deon G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was perfek!
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Deon, kom gerus weer.
Zelna L E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie rustig en baie veilig, sal weer daar gaan bly.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer. Groete, Corne.
Linky M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker privaat en rustig.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, kom gerus weer.
Almerie V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker stil en rustig.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Haai Elmarie .
Dankie vir die terugvoer.
Groete
Ida-louise S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer. Groete.
Elmarie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely unit with everything you need.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words.
Dudley S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Whitney C - Des 2021
Algehele gradering
Clean and very comfortable.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Whitney, thank you for the kind words. Do come again. Regards, Corne.
Chrissie E - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte vinnige wegbreek.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Chrissie.
Hoop om julle weer te sien die jaar.
Groete
Fabian J - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie netjies.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie julle. Kom gerus weer.
Andrew T - Sep 2021
Algehele gradering
The Regiment is 'n baie netjiese verblyf-opsie wat uitstekende waarde vir geld bied.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Ronel S - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek vir my!
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Anina D - Okt 2021
Algehele gradering
Alles wat nodig is is verskaf.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer.
Marita V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Goeie ligging en uitstekende kliëntediens.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marita. Hoop om julle gou weer te sien.
Mandy S - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing and very nice.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
You are welcome. Do come again.
Cornelius N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, sien weer.
Groete.
Olav W - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer binnekort te sien. Corne'
Nina B - Nov 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik, sentraal geleë.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Nina. Hoop om julle weer te sien.
Karen J - Okt 2020
Algehele gradering
Two nights felt like two months' holiday in a 5-star hotel yet down to earth stay.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi, thank you for the awesome review. Corne
Natasha V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en luilekker.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Haai daar. Baie dankie vir die resensie. Julle sal moet definitief weer kom ek het nou die naweek die buite bad en stort klaar gemaak.
Sal nog fotos laai so jy kan lekker in die borrels le en vir die sterre kyk volgende keer.
Groete
Wanitah P - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome place.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Wanitah,
Thank you so much for visiting us and our review. Hope to see you again soon.
Corne'
Harriët V - Sep 2020
Algehele gradering
Well-equipped flatlet, with comfortable bed and nice relaxing area.
The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie Dankie.
Neville L - Sep 2020
Algehele gradering
Good value for money, though with a few areas requiring improvement.
Lees meerThe Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you, Neville, for your detailed review. We will attend to the negatives promptly. Regarding the electric fence from the neighbours across the road you occasionally get a snail or a lizard that electrocutes themselves which results in the crackling noise.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang