Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Regiment Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nadine S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Rustig en veilig. Baie dankie. Dit was 'n baie veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
The Regiment Self-catering Accommodation
Thank you for your kind words and taking the trouble to review.

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Gerieflike goed geleë verblyf met alles wat nodig is om gemaklik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
The Regiment Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.

Mitchell Z
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing. It was amazing. I loved the services and the place was very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
The Regiment Self-catering Accommodation
Hi. Thank you for the feedback. Safe travels and see you at the next graduation

Annemie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker gebly, als wat mens nodig het. Heerlik gebly, te kort gewees! Dit was bietjie moeilik om teen die bult op te ry om te parkeer, maar glad nie onmoontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Die beste en baie rustig. Dit was 'n lekker kuier en gasvryheid. Wens ons kon langer bly. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Sal verbly aanbeveel vir enige iemand wat die Kaap wil besoek. Baie gerieflik en sentraal, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nida J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gemaklik, netjies, goed toegerus. Uitstekende verblyf opsie. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Goeie kommunikasie deur die gasheer. Sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coligny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker kuier area ook. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a3295d9d951d713d52c1ed0249c4af13bfa0e5578e2f9cd4d7e0e5190626079fae519e951fddeaf60f9f9839535592caad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang