Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trilogy Apartment - Sapphire Gold

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trilogy Apartment - Sapphire Gold in Waterkloof Glen, Pretoria is net 550 m ver van Menlyn Square en 2 minute se ry vanaf Time Square.

Die oopplan-eenheid het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oons, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad op die dak in waar gaste kan sonbaai. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n 24 uur-ontvangs.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Trilogy Apartment - Sapphire Gold het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dded848e90f4d72095a91f3fb19dda9a92a3d0a3308e617aee38ca8ecebc7025c5de6de740fd52720c7794dfffcabed033a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.785889245392 28.282766504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang