Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trilogy Apartment - Sapphire Gold

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trilogy Apartment - Sapphire Gold is in Waterkloof Glen, Pretoria geleë. Hierdie woonstelle is net 550 m van Menlyn Square af en net 2 minute van Time Square af.

Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 2 sitplekke. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n lieflike swembad op die dak in waar gaste heeltemal kan ontspan en son kan vang. Gaste kry veilige parkeerplek asook 'n 24-uur-ontvangs.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Gaste dink Trilogy Apartment - Sapphire Gold het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dded848e90f4d72095a91f3fb19dda9a92a3d0a3308e617aee38ca8ecebc7025c5de6de740fd52720c7794dfffcabed033a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.785889245392 28.282766504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang