The Residence and Cottage at Haskell Vineyards
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandale-weg, Lynedoch, , 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Helderberg is bekend vir die uitmuntende wyne wat hier verbou word. The Residence at Haskell Vineyards is geleë aan die voet van hierdie pragtige berg en versinnebeeld hierdie credo.
Die uitleg van hierdie tweeslaapkamer, en suite huis wat volledig ingerig is vir selfsorg, is ontwerp om die grens tussen "binne" en "buite" te vervaag - wonderskone beelde van berge en wingerde stroom weergaloos na binne. Die interieur word ook nie in bedwang gehou nie en loop uit op 'n pragtige terras met dakwaaiers wat 'n koloniale styl weerspieël. The Residence word omring deur grasperke onder skadu-bome en is die ideale toevlugsoord vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n wegbreek. Die huis is smaakvol versier deur een van Suid-Afrika se voorste binnenshuise ontwerpers. Elke luuksheid en tikkie afronding dra by tot gaste se onvergeetlike ervaring.
The Cottage is 'n bungalow langs The Residence wat ideaal is vir 2 oordeelkundige wynreisigers. Hierdie huisie se uitsigte stem ooreen met dié van The Residence en lok besoekers na die luisterryke veranda waar braaigeriewe beskikbaar is op versoek. Moenie bekommerd wees oor die koue winterweer nie - The Residence en The Cottage is toegerus met ingeboude kaggels. Ons sien uit daarna om jou by ons te verwelkom en jou bekend te stel aan die Haskell Vineyard-ervaring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Annandale-weg, Lynedoch, , 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Residence and Cottage at Haskell Vineyards het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandale-weg, Lynedoch, , 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang