Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Residence

 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R6 088
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer sowel as 'n buitebad en -stort. Die kamer het ook ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, iPod-koppelstasie, yskassie en Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R7 740
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer sowel as 'n buitebad en -stort. Die suite het ook 'n sitkamer met 'n gaskaggel en daar is ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, iPod-koppelstasie, yskassie en Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse suite met privaat Jaccuzzi
Vanaf
Vanaf R7 740
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer sowel as 'n buitebad en -stort. Die suite het ook ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, iPod-koppelstasie, yskassie met gratis gaskoeldrank en 'n Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse dakwoonstel-suite
Vanaf
Vanaf R9 527
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse dakwoonstel-suite het 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n buite-badkamer met 'n stort en Jacuzzi-bad. Die suite het ook 'n sitkamer met 'n kaggel, yskassie met gratis gaskoeldrank en Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swembad-villa
Vanaf
Vanaf R9 527
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die swembad-villa is 'n eenslaapkamer-suite met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n buitestort. Die suite het ook 'n eetarea, sitkamer met 'n kaggel, privaat verhitte plonspoel, yskassie met gratis gaskoeldrank en 'n Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse eenslaapkamer-suite
Vanaf
Vanaf R9 527
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort en bad. Die suite het ook 'n sitkamer met 'n gaskaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, iPod-koppelstasie, yskassie en 'n Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Madiba-suite
Vanaf
Vanaf R11 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse Madiba-suite het 'n aparte kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n privaat buitestort en Jacuzzi. Die eenheid het ook 'n eetarea, sitkamer, onderdakstoep, yskassie met gratis gaskoeldrank en 'n Nespresso-masjien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 088
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 17, Houghton Estates, Johannesburg, 2000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad0ce24d07fde6e6137e76f2b700d34c95095d54a32ce4d1bf7e1addb504ad9675f1b20a9301bacede9f11a0fa1cba984c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 088 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 17 4th Avenue Houghton Estates 2000 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.164613083303 28.059499921876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang