Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Residency Jellicoe

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Lehlohonolo K
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Enjoyed being at the place. The place is beautiful, the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Value for money. Our check in was easy and quick, rooms where spacious and neat, beds where extremely comfortable and all the guards and cleaning personnel was friendly and helpful. The mall and Gautrain is just around the corner. Everyone in the group was satisfied with the accommodation and will definitely visit again if we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nica M
1 nag
5.0
Jan 2019

Baie voldoende. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize N
1 nag
4.6
Apr 2019

Baie gemaklik en skoon. Net een dingetjie. Vra dalk die kliënt of hy 'n probleem het met tussenkamer-deure. Hierdie een het een gehad en die handvatsel was af gebreek. Het my senuweeagtig gemaak, maar dalk is dit net ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Calvyn G
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Very nice place. Love that it’s all new and modern. Would definitely recommend this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rule E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Modern, skoon en veilig. Alhoewel die ontvangs nie geweet het van ons bespreking nie, het die man by ontvangs ons vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Die kamer was baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Dis ook ingerig vir mense wat langer aanbly om self kos te kan maak. Die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tshepi
The Residency Jellicoe
Goeie middag, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hulle verblyf saam met ons geniet het. Ek gaan beslis julle kommentaar aan die span stuur, hulle gaan baie bly wees om te hoor dat julle die tydjie, alhoewel kort, by ons geniet het. Baie jammer dat julle bespreking nie op die sisteem was toe julle gearriveer het nie, ek is bly die span kon julle vinnig help. Hopelik sien ons julle weer binnekort!

Johann M
Kort verblyf
4.6
Des 2017

Gerieflik, skoon, gemaklike verblyf. Verblyf was goed. Sou egter skoonmaakmiddels en papierhanddoeke in kombuis wou hê, en ook 'n kluis om valuables in toe te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucas C
Kort verblyf
2.8
Nov 2017

Besigheid. Daar was nie warm water die middag toe ek wou stort nie, asook die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tshepi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 455
R1 455 R1 019
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 455
R1 455 R1 019
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 224 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jellicoe-laan 9, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNWUyYzZiLTdmZmEtNDI1NS1iMWRlLTBjMGE3MzRlOGRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 455 nouVanaf R1 019 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 9 Jellicoe Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.142838554354 28.037435263395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang