Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rest Farm

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
2.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Stefan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Ons kan hierdie plekkie nie genoeg aanbeveel nie. Die omgewing, die stilte, die rustigheid en gasvryheid van Paula en haar man is amper ongekend in vandag se tye. Die Sheppard Cottage beskik oor al die nodige en 'n mens kry die gevoel dat jy terug is by oupa en ouma op die plaas. Die plaasprodukte te koop is eerlik van die beste en dis veral die wors wat maar ekstra van ingepak kan word. Ons het die omgewing verken en was bevoorreg om reën te kon ervaar. Ongelukkig het die streek onder masiewe storms en verspoelings deurgeloop en was die roete tussen die plaas en Nieu-Bethasda nie regtig geskik vir selfs 'n 4x4 nie, maar 'n ompad kon wel gebruik word. Ons gaan definitief terug.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Lovely hosts. As a SA braaier the braai facilities were bad. The portable braai is too heavy to move out of sun and rain. No tongs, only a closable grid that loses smaller bits when turning. Also only hot water for 2 out 4 days stay. Don't mind rustic living but cost should determine better facilities mentioned. Would go back if hot water and braai are fixed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Clare T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Spacious and quiet, but don't recommend. The cottage was spacious and the beds comfortable. It is rustic and farm style, but quite run down, with not much to do but chill in the shade. There is a koppie behind that you can walk up for a lovely view, not a marked hike. And you can visit the labyrinth. The owner was quite rude about people always getting lost - not surprising since the signage was facing the wrong way or not visible. They have tried to make it the accommodation Karoo quirky with mismatched crockery, but missed the plot with number of things being broken. A mouse/rat chewed its way into the back of the fridge and ate and pooped all over our food. They also have a lot of barky dogs, so if you take yours make sure they are well behaved and will just ignore this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Paula
The Rest Farm
The fridge has been replaced.

Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2022

Mooi omgewing. Behalwe vir die klankie in die kombuis en gebreekte glas in die erf, het ons die natuurskoon en plaasomgewing waardeer. Geen selfoonontvangs. Wifi laat data-teksboodskappe toe.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zayne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Al die rus en stilte wat ons nodig gehad het in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly by The Rest. Die omgewing is pragtig en baie rustig en stil. Paula en haar familie is vriendelike gashere wat gesorg het dat ons ons verblyf geniet het. Ons honde het die tyd op die plaas met die plaashonde so geniet dat hulle nie wou weggaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Totaal afgesonder in die natuur. Hier moet jy net die pragtige natuurskoon geniet! Ver van naaste dorp so neem alles saam. Die huisie het alles in wat jy nodig het. As dit bewolk of koud is, geen warm water aangesien dit solar-geiser het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2018

Nêrens anders sal jy die sterrie sien soos hier. Dit is 'n baie ou Karoo huisie, maar toe die koue gebyt het en die sneeu begin val op die berge, was dit die Bosca houthert wat tot ons redding gekom het. Baie skoon en netjies, maar soos oral in die Karoo, moet mens vooruit kan dink in die winter. Pype vries, maar net 'n paar skeppe sneeu in die ketel op die houtstoof maak van als 'n ware Karoo winterservaring. 'n Plek wat min sal sien en ervaar in hul lewe. Dit is hier waar die stilte raas en die sterre uitbrand soos kole in die lig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
The Rest Farm
Thanks for your lovely review. You definitely got the cold snap! Great hosting you.

Robin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2018

Karoo tranquillity, peaceful break-away into nature. Ian and Paula are charming and hospitable hosts right down to the fresh farm baked bread left in our Garden Cottage at no charge. The Rest is a operating farm off the beaten track and certainly on a road less travelled. 27 km off the N9 and 15 km from dorp of Nieu Bethesda. If you're looking for the bright lights and hurly burly, then look elsewhere, but if you're looking for the brightest stars and freshest Karoo air then you'll probably love this place like my wife and I do. We'll certainly be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
The Rest Farm
Thank you, and we hope you do come back.

Talita N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2018

Baie mooi, maar vuil. Die area was pragtig en baie rustig, maar die huisie binne was baie vuil. Soos jy op die bank sit kon jy sien onder die kaste en tafels was jare laas skoongemaak. Die water in die geiser was seker jare laas uitgetap, die reuk was ondraagbaar toe ons dit die eerste keer gebruik. Maar daarna geen probleem. Die beddens was darm mooi skoon, maar die plek het erg geruik na motgif. Die gasvrou was dierbaar en die mense baie tegemoetkomend en vriendelik. Die area is so stil en rustig. Ek sal nie sommer weer daar gaan oorslaap nie, maar ek sal graag weer die area wil besoek in die toekoms.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Paula
The Rest Farm
Thank you for your feedback Talita. The cottage is regularly given a thorough spring clean. We did have some staff issues in December which may have resulted in some dust under the cupboards. The cottage is in regular use so the water in the geyser is constantly in use. The water is pumped from an underground stream, in the drought the water may have a slightly stronger smell but it is still safe for use. The drought means that there is much more dust around at this time of year than usual which means that even a thorough clean the day before can mean that within some hours there is dust on the surfaces again. I think the smell you refer to may have something to do with the carpet, we will remove it and replace it.

Jaco G
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Sep 2018

Pragtige omgewing maar slordige verblyf. The Rest Farm het baie potensiaal met geringe verbeteringe. Die skottelgoed was vuil en die braaigeriewe sleg. Daar is nie plek om buite te sit nie, en slegs 2 ou tuinstoele vir 'n huis waar 6 mense bly. Stel voor hulle bou 'n boma om buite te kan sit en die natuurskoon te kan geniet. Die erf kan ook opgeruim word.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Paula
The Rest Farm
We have now built a small veranda area. Please note your booking was for three people in this house and there was sufficient seating for you. If you request extra seating for visitors for the other cottage we can provide it for you no problem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: The Rest, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NzU0N2Y3LWUzMDAtNGIzYi1hYzEyLWMxZTNkZTA5ZjY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 5) 12 5 1 4 The Rest Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -31.788826202638 24.661290481448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang