Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusplek Guesthouse and Conference Center

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Marne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Everything as expected for a stop-over. Everything as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenique E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was baie gerieflik en gemaklik. Gaste is sentraal geleë naby aan 'n sentrum winkel en selfs aan by aan die Universiteit. Dit is waarde van jou geld werd. Die plek is pragtig en baie netjies ek sal beslis my weer inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lekker oornagplek. Hierdie is 'n ideale oornag-stop en naby aan die snelweg geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Rustige atmosfeer en goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eugenie D
1 nag
3.0
Nov 2023

Skoon en vriendelik. Ja, ons het net jammer gehad dat die WiFi nie gewerk het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tsholo
Rusplek Guesthouse and Conference Center
Hallo, nuwe versterkers is bygevoeg. Geen WiFi-probleem meer nie.

Liesel G
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2023

Kitsbespreking op pad terug van vakansie af. Rustige omgewing genoeg vir 'n nag of twee. Naby aan 'n winkelkompleks geleë met restaurant. Stil en veilige area. Die kamers kan gerus opgedateer word. Netjies en skoon.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Abrie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2022

Baie vriendelike diens! Baie lekker gekuier en geslaap dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Jul 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hanelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Ons was bederf net die mooiste kamer en ons kon so lekker slaap en rus vir die ver pad terug die volgende dag. Baie netjies, en ons was bederf met die mooiste kamer en goeie diens. Dankie aan Rusplek en dat julle ons oor bly so lekker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tsholo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 50, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ebe16dfc02462ef4a135a99cb12dd7d25dbb3f1cb64ed13588b052f5c216fd3935dd3339914997542f06487ecf4469b11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 3) 183 5 1 5 50 Scholtz Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.120500358776 26.172603536044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang