Rusplek Guesthouse and Conference Center
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tsholo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Marne M - Jan 2024
Algehele gradering
Everything as expected for a stop-over.
Chenique E - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en gemaklik.
Jv D - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Eugenie D - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en vriendelik.
Rusplek Guesthouse and Conference Center se terugvoer
Hallo, nuwe versterkers is bygevoeg. Geen WiFi-probleem meer nie.
Liesel G - Jan 2023
Algehele gradering
Kitsbespreking op pad terug van vakansie af. Rustige omgewing genoeg vir 'n nag of twee.
Zelda H - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Abrie B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Hanelize R - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was bederf net die mooiste kamer en ons kon so lekker slaap en rus vir die ver pad terug die volgende dag.
Vanessa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Rudolph V - Mei 2021
Algehele gradering
Swak diens, swak instandhouding.
Lees meerPieter F - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie swak. Sal nooit weer daar boek nie.
Sarel M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Lourens W - Mrt 2020
Algehele gradering
Daar was hopeloos te veel geraas. Harde musiek tot laat in die nag. Plek het ook gestink na vrot moppe. Ons moes skottelgoed oorwas om te gebruik. Was nie baie skoon gewas nie.
Edward D - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Ria M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rosa H - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jako D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Norman S - Jan 2019
Algehele gradering
Very nice overnight stop.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker oornagstop.
Geniet ons oornagplek. Naby snelweg. Baie aangename personeel. Veilige kompleks. Sal weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rikus S - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar met braaigeriewe.
Eugene H - Jun 2019
Algehele gradering
Redelik.
Andries K - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Etienne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Werner K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie slegte waarde vir geld.
Maya V - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Brandt K - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf met goeie ligging.
Joanie J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Trish L - Jan 2018
Algehele gradering
Fabulous.
Penny S - Feb 2018
Algehele gradering
Super place to stay. A little 'smokey' despite the no smoking policy.
Martin E - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker skoon kamer en rustig.
Yolinda S - Jul 2018
Algehele gradering
Rusplek Gastehuis is sentraal geleë en dit was gerieflik om 'n SPAR oorkant die pad te hê wat loopafstand is.
Lees meerCorle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ewald N - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoende.
Elmarie L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, heerlike ontbyt en vriendelike diens.
Anjo D - Apr 2018
Algehele gradering
Die groep het dit baie geniet en lekker gekuier.
Anton F - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie ligging.
Lees meerTania N - Feb 2018
Algehele gradering
The ladies described it as comfortable.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Kobus E - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld vir wat ons die kamer voor gebruik het.
Nellie B - Apr 2018
Algehele gradering
Kamer nie voldoen aan ons standaard nie.
Lees meerMargaret K - Nov 2018
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Lees meerNita P - Apr 2018
Algehele gradering
Daar is heelwat dinge wat ons verblyf ondergemiddeld gemaak het.
Lees meerHanlie V - Apr 2018
Algehele gradering
2-ster gehalte vir die prys wat ek moes betaal.
Lees meerDanie S - Aug 2017
Algehele gradering
Wow!
Christian N - Aug 2017
Algehele gradering
Was baie baie lekker.
Ilene D - Jun 2017
Algehele gradering
Ons geniet dit elke keer wat ons daar oorbly.
Isabella K - Apr 2017
Algehele gradering
Benodig pakplek in badkamer vir jou badkamergoed, moet alles op vloer sit wat sleg is. Ligging van aircon oor bed nie goed, blaas direk op jou. Verder alles 100.
Andre B - Apr 2017
Algehele gradering
Kamer was skoon en groot. Naby die N1, net reg vir n oornag-stop.
Martie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker nagrus na 'n lang pad!
Janita V - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare verblyf naby Universiteit.
Francois M - Jan 2017
Algehele gradering
Hulle was voorbereid op my aankoms. Ek reis met 'n woonwa en voorsiening was reeds daarvoor gemaak.
Charmaine F - Feb 2017
Algehele gradering
Billik en gemoedsrus.
Marne M - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig.
Petro S - Jun 2017
Algehele gradering
Goed.
Lees meerMarius D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë en baie netjies. Sal weer daar bly.
Chantel V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en baie skoon.
Susanna L - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het die plekkie baie geniet.
Patricia N - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Martin J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie oornagplek op pad Kaap toe.
Carin B - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het hierdie keer nie lekker gebly nie.
Lees meerRusplek Guesthouse and Conference Center se terugvoer
Beste Carin,
Ek is so jammer om van jou ervaring te verneem. Ek en my man het ook al in dieselfde kamer verlede jaar geslaap, die bed het ook gekraak en ons het die volgende dag die verskaffers laat kom. Hulle het gesê die basis druk teen die kante en ons moet die basis kleiner maak. Ons het die volgende nag weer daar geslaap en die gekraak was op 'n einde. Ek sal weer inkyk op die saak wat nou die probleem veroorsaak. Die matrasse het datums op en ons laat Rest Assure vir ons evaluerings kom doen, el sal daardie spesifieke kamer nagaan.
Die wasbak het ek ongelukkig geen alternatief, aangesien die spasie so beperk is daar, ek sal kyk of ek 'n beter geposisioneerde rakkie kan inwerk.
Ek sal jul graag 'n gratis nag in 'n kamer van jul keuse wil aanbied, laat weet my persoonlik wanneer jul weer verby kom. Ek kan jou verseker ons gradeur elke maand 'n kamer of wat op, en het 'n voltydse instandhouding span in diens.
Beste wense
Marieta Muller
Andries K - Des 2017
Algehele gradering
Warm maar bevredigend.
Pierre P - Okt 2017
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het nie.
Esme B - Des 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties. Sou net graag lugreëling in die eenheid wou gehad het.
Malinda P - Nov 2016
Algehele gradering
Naby snelweg, goeie diens.
Wynand B - Mei 2016
Algehele gradering
Maklik om te vind en baie vriendelik.
Mari B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chad B - Jan 2016
Algehele gradering
Very good, neat and clean accommodation with loads of facilities on site.
Wicus V - Des 2016
Algehele gradering
Baie goed geleë naby snelweg in rustige omgewing.
Kristie B - Des 2016
Algehele gradering
It was a beautiful stay and nice and private too.
Connelie R - Des 2016
Algehele gradering
'n Rustige pragtige plek as hul net meer fermer reëls het oor tye wat ingeboek word.
Flip S - Apr 2016
Algehele gradering
Ons is goed ontvang en die kamer het aan ons behoeftes voorsien.
Phumzile Z - Des 2016
Algehele gradering
Lovely place will definitely use again for my children
Lees meerNic D - Jun 2016
Algehele gradering
Bevredigend.
Alysia P - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie rusplek langs die pad.
M V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker blyplek om te rus.
Lizelle B - Des 2016
Algehele gradering
Swak diens kanselleer al die ander positiewe faktore!
Lees meerErika S - Mrt 2016
Algehele gradering
Rusplek is 'n baie netjiese plek.
Rassie E - Sep 2016
Algehele gradering
Redelik goed.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Jacob W - Okt 2016
Algehele gradering
Ek sal nie weer hier tuisgaan nie.
Anneli P - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dalda P - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en netjies dankie!
Daleen K - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie vriendelike mense en die diens was puik. Lekker groot tuin en kamer met alles wat nodig is.
Chris R - Jul 2015
Algehele gradering
Wat 'n aangename verblyf en ook baie tegemoetkomend.
Rene V - Jun 2015
Algehele gradering
Twee broers en 'n meisie was op soek na oornagverblyf op hul roete na Kaapstad.
Jan K - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gerus en kon die volgende dag verder reis.
Elizabeth C - Jul 2015
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel.
Anoesjka B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies en sentraal.
Liezl B - Des 2015
Algehele gradering
Rustige aand.
Dion V - Jul 2015
Algehele gradering
Sonder krag gesit Sondagoggend.
Thinus S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Annerie L - Mrt 2015
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en lekker ruim.
Peter C - Mrt 2015
Algehele gradering
More than adequate.
Bruce G - Des 2015
Algehele gradering
Welcoming, but slightly scruffy!
Lees meerEddie S - Nov 2015
Algehele gradering
Goed geleë, vriendelike diens en goeie akkommodasie.
Amori J - Sep 2015
Algehele gradering
2 Rustige nagte met alles wat nodig was.
Rentia V - Aug 2015
Algehele gradering
Als was reg, maar ek sal verkies om nie weer in die ontvangshuis te bly nie.
Carine B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie billik en gasvry.
Lianie D - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Marinus S - Mei 2015
Algehele gradering
Billik.
Lees meerCathleen H - Jan 2015
Algehele gradering
Goed en rustig!
Martin S - Mrt 2015
Algehele gradering
Een nag oornag vir besigheid.
Annatjie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon en ligging is goed, maar lawaaierig.
Jackie B - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
G V - Mei 2015
Algehele gradering
Jy betaal maar vir wat jy kry.
Marais K - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies maar sonder elektrisiteit.
Gert V - Jun 2015
Algehele gradering
Luukse kamer?
Anita L - Mrt 2015
Algehele gradering
Misleidende advertensie.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Chris C - Apr 2015
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Stefanie E - Des 2015
Algehele gradering
Sien sterre.
Anja L - Des 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld! Was 'n heerlike blyplek vir ons met jong kinders.
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Ontvangs baie goed, en die kamer ook baie netjies.
Paulita B - Des 2014
Algehele gradering
Maklik gekry, ontvangs was vriendelik.
Hennie V - Des 2014
Algehele gradering
Rustig. Netjies. Lekker naby aan winkels.
Jan H - Okt 2014
Algehele gradering
Goed vir een nag.
Karien S - Okt 2014
Algehele gradering
Die diens en fasiliteite was uitstekend.
Johan D - Sep 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Pieter D - Jul 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Salie G - Jun 2014
Algehele gradering
In alle opsigte tevrede met die puik diens en kwaliteit akkommodasie.
Zelda S - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was gerieflik en goed ingerig met goeie diens.
Elize D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam; goeie waarde vir geld en baie skoon en netjies.
Pest Control Specialists West Coast J - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerKaren G - Mrt 2014
Algehele gradering
The Resting Place is die gastehuis van keuse!
Liza T - Feb 2014
Algehele gradering
Ons was op soek na 'n bekostigbare, netjiese en skoon oornagplek, en dit was absoluut perfek.
Marie V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid, heerlike skoon verblyf en smaaklike ontbyt!
Hannes C - Jan 2014
Algehele gradering
Gemaklike, veilige, goed geleë verblyf teen 'n sakpasprys
Gouws I - Jan 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf, vriendelike diens en goeie ligging.
Ben S - Jan 2014
Algehele gradering
Ons was uiters tevrede met die oornag huisvesting by The Resting Place Gastehuis.
Candy M - Jan 2014
Algehele gradering
Friendly, spacious, everything we could have needed
Ina M - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtige, goed versorgde, skoon eenheid, en lieflike tuin met gerieflike braaigeriewe.
Kenny W - Jan 2014
Algehele gradering
Super!
Heleen B - Jan 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek met lieflike kamers. Die tuin laat jou welkom voel.
Helen L - Feb 2014
Algehele gradering
Vir 'n vinnige oorslaap was dit goed.
Wilhelm H - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Gerda V - Jul 2014
Algehele gradering
Goeie oornagplek. Hulpvaardig. Vriendelik. Geen "issues".
At S - Mei 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Erika R - Jan 2014
Algehele gradering
Het lekker gebly!
Carika J - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Eddie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangenaam, professioneel ... kan dit aanbeveel.
Nicolene V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Bertie S - Jul 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gerieflik geleë.
Zanel V - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige kamer! Rustig!
Wynand B - Mrt 2014
Algehele gradering
Vriendelik en profesionele diens en heerlike oggend ete.
Rinette J - Apr 2014
Algehele gradering
Ideaal indien jy heeldag uit is, en net slaapplek benodig.
Anne-marie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie netjiese gastehuis en omgewing!
Elize P - Jan 2014
Algehele gradering
Die kamer waarin ons was, was primitief.
Hendrik K - Des 2014
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerElda L - Jul 2014
Algehele gradering
Goed.
Stephanie V - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar vir een aand, maar niks besonders nie.
Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Nie die beste ervaring nie.
Sandra E - Des 2014
Algehele gradering
Nie die heel beste nie.
Fanie D - Apr 2014
Algehele gradering
Redelik.
Gerhard B - Des 2013
Algehele gradering
Baie genotvol! Het al baie daar geslaap!
Hettie S - Des 2013
Algehele gradering
Die moeite werd!
Santie B - Des 2013
Algehele gradering
Het dit geniet en stil en rustig gevind.
Sandra O - Okt 2013
Algehele gradering
Lovely
Kim J - Jun 2013
Algehele gradering
Very inviting accomodation. Everything is so clean and comfortable with all the extras.
Hettie S - Apr 2013
Algehele gradering
We enjoyed it, thank you
Stephni L - Des 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies en rustig!
Lourens R - Okt 2013
Algehele gradering
Mariana T - Jun 2013
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam en ideaal vir ons reis na die see.
Suzanne D - Des 2013
Algehele gradering
Rustige omgewing. Diervriendelik. Eenheid baie netjies en gemaklik. Sal weer daar bly.
Jacomien V - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charl M - Sep 2013
Algehele gradering
Uiters bevredigend - ken net nie meer Bloem nie. Het weermagopleiding in 1972 daar gedoen.
Stoffel J - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Chrissie B - Des 2013
Algehele gradering
Aangenaam.
Rafeeq S - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Freddie S - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Veronica V - Nov 2013
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike kamers met alles wat nodig is vir oornag.
Charles W - Jul 2013
Algehele gradering
Voldoende vir wat ons nodig gehad het.
Anli G - Aug 2013
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oorbly.
Thea V - Des 2013
Algehele gradering
Good value for money and decent stay except there is no 24h/7 reception
Lees meerGouws I - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Rencia O - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik, niks gekort nie.
Charles K - Jun 2013
Algehele gradering
Generally good.
Joletta F - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflik, parkering gerieflik ,tuine mooi, maar baie basies.
Mark E - Des 2013
Algehele gradering
The room was cramped and needs a coat of paint.
Sandra v - Nov 2012
Algehele gradering
Great value and wonderful service, will certainly be back.
Jan V - Mei 2012
Algehele gradering
One night stay with no hassles
Gerhard G - Feb 2012
Algehele gradering
Good location
- Kapasiteit: 89 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtzstraat 50, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang