The Restio Country Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 67, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Restio Country Guesthouse is in die hartjie van Napier, 'n skilderagtige plattelandse dorpie. Dié gastehuis is in die Hoofstraat en omring deur restaurante en galerye. Ervaar die rustigheid en sjarme van die platteland in 'n gastehuis met ouwêreldse karakter en die gasvryheid, lekker kos en 'n gemaklike atmosfeer van eienaars, Jonno en Maya.
Die gastehuis beskik oor Queen, King of Twin Suites, elk met hul eie en suite-geriewe, gratis WiFi-toegang, slim-TV, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie. Twee van die suites het hul eie ingang en is troeteldier-vriendelik.
Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met warm Oregon Pine-plafonne, -vloere, en -hortjievensters.
Restio Country Guesthous is rolstoelvriendelik met opritte regoor die eiendom. Daar is ook 'n kleedkamer vir paraplegiese gaste en 'n koffiewinkel.
'n Heerlike a la carte-ontbyt word in die eetkamer bedien. Gaste kan ook na die koffiewinkel toe stap en 'n koffie met fyngebak geniet. Piekniek-mandjies en aandetes, insluitende braai's, is op aanvraag beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sarel Cilliers-straat 67, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink The Restio Country Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 67, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang