The Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede-straat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Retreat is in Swellendam en bied selfsorgverblyf in 'n sjiek plattelandse kothuis. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n kaggel, TV met Netflix en gratis WiFi. Die oulike tuin het 'n vuurput, warmbad en hangmat vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die eenheid is langs 'n natuurreservaat en stapafstand vanaf die middedorp met koffiewinkels, kunsgalerye en boetieks vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marjolein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Weltevrede-straat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede-straat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap