Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Hofstraat 36, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Retreat is in Aurora, 'n stil dorpie aan die Weskus, sowat 35 km na die binneland se kant toe in die skadu van die Piketberge. The Retreat is een van Aurora se oudste plaasopstalle en is in 1928 gebou. Dit het dik mure, houtvloere en hoë houtplafonne. Die perseel is vol pragtige bome en 'n ontwikkelende tuin en daar is verskeie areas in en rondom die huis waar gaste sou kon sit en ontspan.

Die buis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir tot 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Vier van die slaapkamers het muskietnette. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n aparte toilet. Neem asb. kennis hiervan, aangesien dié geriewe beperk kan wees as baie gaste bespreek.

Die kombuis is die hart van hierdie huis en het 'n lang houttafel waar gaste hul etes kan geniet. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, 'n groot yskas en 'n diepvrieskas onder die toonbank, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 groot leunstoele wat voor die kaggel staan. Hierdie area bied weer toegang tot 'n groot stoep deur dubbeldeure. Dit is 'n lekker koel spasie om warm somersaande deur te bring.

Daar is ook 'n oop kaggel in die leefarea wat gaste op koue aande kan stook en in die somer kan gaste om die stoep sit en na die voëlgesang luister, in die swembad afkoel of 'n boek lees en in die hangmat wat tussen die bome hang 'n boek lees. Die swembad is nie omhein nie en het nie 'n veiligheidsnet nie, so kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Neem asb. kennis dat daar sekuriteitskameras op die perseel is, 'n kamera buite en een binne. Die kameras word gedeaktiveer op die dag van aankoms en word weer aangeskakel die middag na gaste vertrek. Moet asb. nie die kameras probeer stel nie aangesien dit noodsaaklik is vir die verblyf se sekuriteit wanneer dit leeg is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Julia A
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend. Very quiet village and relaxing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Christopher H
Saam met vriende
4.8
Pleasant experience. We loved the house! Farm style cottage in a small town. Nice fireplace inside and the beds and bedding were super ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Magali V
Gesin met tieners
4.8
A great comfortable peaceful place for a retreat among flowers and birds . We had a very nice stay at the Retreat. It is a very nice ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Rondine C
Gesin met klein kinders
4.6
Rus en vrede. The retreat was die perfekte "wegkom uit die stad" plekkie. Ons het die swembad baie geniet om af te koel elke dag. Die plek was skoon e...
Sien meer
Mrt 2024
Ivan C
Gesin met tieners
4.6
We enjoyed the peace and quiet of the small town, and the accommodation. We were a family of five people and stayed for a weekend. We e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hofstraat 36, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aurora Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Hofstraat 36, Aurora, 7325, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5225e98479ab1e99108d4ec08dec13a3670201f79d44ee04890d424cd7cfe5893dadf960df7a011a364f0bf5e31298e64f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 36 Hof Street Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -32.70640068854 18.486739173472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang