Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Mark K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Hospitable and excellent. I stayed one night from late in the evening to early in the morning. The venue was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Rustig en stil omgewing. Kamer besonder ruim. Yskas in kamer, onderdak-kuierarea met nodige eetgerei, glase en 'n mikrogolfoond.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flores V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Gerieflike verblyf. Lekker gemaklike bed en groot stort.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wynand C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Great. My nuwe, gunsteling blyplek in Kimberley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Claire
The Retreat Guesthouse
Baie dankie vir jou gawe kommentaar. Ek waardeer dit opreg. Groete, Linda.

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Baie lekker gekuier. Ons moes eintlik langer gebly het! Wat 'n pragtige gastehuis! Ons is baie vriendelik ontvang en het regtig lekker gebly. Die gastehuis is naby die N12 en groot winkelsentums. Ons sal enige tyd weer daar oornag!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953ab621878b58f56cee6c44705b414f0482fd9e8e4b59c00993911c6def2af6dbcbb42dc15edb77548bc67b14efed4bcd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.762762600968 24.76182793922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang