Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Richmond Cafe and Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kelly-ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A quintessential Karoo kuier. The rooms, staff and food were fabulous. It was a quintessential Karoo kuier. The rooms, staff and food were fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Pragtige, skoon en mooi plek en gasvrye mense! Restaurant uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik. Ek het verskriklik lekker gebly. Hierdie plek verdien meer as 5 sterre. Baie vriendelik en heerlike kos. Jy boek in as 'n gas en boek uit as 'n vriend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Clean, cozy, kind. The host was amazing. She was kind and very responsive via WhatsApp. The place was well furnished and felt very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gorgeous, welcoming overnight stay. We were welcomed warmly on a freezing late afternoon - all the heaters were on in our room, and the fire was prepared and ready for lighting. The complimentary sherry was very welcome after a long day on the road, as was the generous dinner. I loved the decor - wonderfully eclectic with lots of quirky touches. I'd be happy to stop over in Richmond again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Jul 2024

Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Richmond is rofweg in die middel tussen Kaapstad en Johannesburg - gerieflike oornag-verposing in die lang pad. Dit is my tweede besoek aan die Richmond Cafe and Rooms en ek kan dit sterk aanbeveel vir die reisiger. 'n Bonus vir my, wat in die hartjie van die winter daar aangedoen het, is die kaggelstofie in die kamer. Dit is afgesien van die gesellige stofie in die restaurant wat, nes die kamer, baie smaakvol uitgetooi is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste verblyf ooit. Hierdie is die lekkerste bederf verblyf. Wat 'n aangename ontdekking. Die mense het warm harte en 'n sprankel van vriendelikheid en gasvryheid, en die kos is uit die heel boonste rakke. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Keurig en snoesig! Soos altyd, 'n fantastiese ervaring om by die plek in Richmond te kon bly. Die kamer is keurig gemeubileer en lekker knus (dankie aan Ian wat ons kaggel vir ons kom stook het). Die kos was weer eens ongelooflik - Simon se lamskerrie is legendaries. Moet ook vir Sylvie krediet gee, wat ons vriendelik by Richmond Cafe and Rooms verwelkom het en ons kelnerin was. Sylvie is 'n juweel! Dankie, ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indra D
1 nag
5.0
Jun 2024

A delightful stop over with warm hospitality on a very cold winter's night. Beautiful and stylish accommodation and generous hospitality. A delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmirí M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons ontspan tog te lekker in die prentjie mooi akkommodasie. Ons voel altyd so bederf daar. Die kos is heerlik, die kamers 'n fees vir die oog en baie behulpsame en vriendelike gasvrou en personeel. Geen klagtes. Ons gaan keer op keer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaradyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leebstraat 17, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282af64a076ed1ea18dd241e4ffa000be14d5a1ec30947fdb86b1c5526f7fc6aa8d2c1023ea1a9c10e3f3c2264140fde046e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.41332453263 23.948410377335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang