The Richmond Cafe and Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leebstraat 17, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Richmond Cafe and Rooms is 'n gastehuis net langs die N1 in die dorpie Richmond in die Noord-Kaap. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.
Die gastehuis bestaan uit 'n paar witgekalkte, tradisionele Karoo-geboue, en die kamers is gerieflik ingerig met wit beddegoed en muskietnette. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en sommige kamers het 'n ekstra buitestort of -bad.
Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Elke kamer het 'n privaat binnehof of omheinde tuingedeelte om gaste se troeteldiere te skei.
Die kafee op die perseel bedien ontbyt en aandete indien dit gereël word teen 'n ekstra, maar dit is nie gelisensieer nie, so gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring. Die gastehuis bied 'n "groen kamer", wat 'n stil plek is om te lees en ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Klaradyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leebstraat 17, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink The Richmond Cafe and Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leebstraat 17, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang