The Ridge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Odette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanine V - Sep 2024
Algehele gradering
Als wat ek wou hê en nog meer.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie - dit was wonderlik om julle by ons te kon verwelkom.
Geneve H - Sep 2024
Algehele gradering
Unforgettable experience.
The Ridge se terugvoer
Thank you so much. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you both and we look forward to welcoming you back again.
Vanessa S - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect and spacious!
The Ridge se terugvoer
We are so pleased that you enjoyed your stay with us. Thank you so much for your kind words. It was wonderful hosting you and we look forward to welcoming you back.
Helena D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie veilige, ruim, skoon en goed toegerus.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Jan S - Aug 2024
Algehele gradering
Kwaliteit toebehore - als wat jy nodig mag hê.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie, Jan. Dit was 'n plesier om jou hier te kon verwelkom en ons sien uit om jou weer hier by ons te kan huisves.
Bernie W - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en ons tuis gevoel.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie, Bernie.
Dit was wonderlik om julle te kon verwelkom en ons is bly julle het die tyd hier by ons geniet.
Roy H - Mei 2024
Algehele gradering
Love this B&B for its location and spaciousness.
The Ridge se terugvoer
It was a pleasure to welcome you back to our establishment. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. You are wonderful guests and we hope to be able to host you again in the future.
Jon F - Mei 2024
Algehele gradering
Brilliant stay!
The Ridge se terugvoer
Thank you so much for your kind words. We are happy to hear you enjoyed your stay with us. Always a pleasure welcoming you here with us.
Roy H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect - no issues. Nice, clean, and spacious accommodation. We will be back.
The Ridge se terugvoer
Thank you very much. It was a pleasure hosting you both and we look forward to welcoming you back.
Anna-marié L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde - ons waardeer julle terugvoering en is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Christopher J - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
Anneke D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit word opreg waardeer.
Julle is wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Brandon T - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Lees meerThe Ridge se terugvoer
Thank you so much for your message.
We greatly appreciate your advice regarding the Wi-Fi and will look into bettering the situation.
You are a wonderful couple and we look forward to welcoming you back again.
Pieter G - Okt 2023
Algehele gradering
Waardering en ontspanning.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en sien uit daarna om julle weer te kan huisves.
Henry B - Okt 2023
Algehele gradering
Absolute puik plek vir enige tipe besoek.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie - dit was wonderlik om julle te kon huisves en baie bly dat julle gemaklik was. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Dez C - Sep 2023
Algehele gradering
The perfect hideout in the city.
The Ridge se terugvoer
It was a pleasure welcoming you both here and we are pleased you enjoyed your stay with us. Always nice to welcome guests from our neighbouring countries.
Elsje K - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese serfsorgverblyf!
Lees meerThe Ridge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en ook die aanmoediging.
Ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.
Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle te kon verwelkom en ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te kan huisves.
Johannes P - Jun 2023
Algehele gradering
Oornagakkommodasie om kooropvoering by te woon. 100% en meer in ons behoefte voorsien.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was wonderlik om julle hier te kan huisves en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Natasha C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het die plekkie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Odette, dankie vir u goeie diens.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie vir julle boodskap en mooi woorde. Ek is bly julle het die tyd by ons geniet. Julle is 'n wonderlike paartjie en is altyd welkom hier by ons.
Sanett B - Mrt 2023
Algehele gradering
So nice and private, very clean and in a good area.
The Ridge se terugvoer
Thank you very much for your kind words. We are glad you enjoyed your stay with us.
Lood V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike opset.
The Ridge se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Julle is altyd welkom hier by ons.
Jon F - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
The Ridge se terugvoer
Thank so so much. It was wonderful having you stay with us. You are an awesome couple and we wish you all the best. You are always welcome here.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelberg-weg 6, Kenridge, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang