Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Accomodation

Selfsorg

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
1.6
Ligging
2.1
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.4
Veiligheid
1.7
Hanlie J
1 nag
1.8
Jul 2021

Swak. Geen ontvangs van gasvrou of -heer. Kamer was nie vooraf skoongemaak nie. Spinnerakke in hoek van die kamer en gordyne vuil. Geen voorbereiding is gedoen. Jong man het gas kom insit terwyl ons daar is. DStv ook eers dan ingesit. Geen koffie of tee of suiker in kamer. Moes navraag doen vir WiFi-kode nadat alle bogenoemde geadverteer is op die webtuiste.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Maureen C
1 nag Gesin met tieners
1.8
Jul 2018

Onveilig en plek kort aandag. Plek het potensiaal. Wonder nogsteeds waar die pragtige swembad op die foto is. Sal eerder ander plek kies volgende keer. Krag het opgeraak sowel as verwarmer se gas en geiser het vroegaand afgeskakel en dit met minus-temperature buite!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Stephen
The Ridge Accomodation
Good day, Thank you for your feedback. I am not sure what swimming pool you are referring to, we do however have a picture of a dam. The electricity did not run out, we unfortunately experienced Load Shedding from ESKOM that entire weekend, this is something out of our control and we weren't made aware of it from ESKOM either, i do apologise. We do keep refill gas bottles, the customer should have advised us that the gas in the heater had run out and we would have gladly exchanged the bottle for him.

Jaco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Okt 2018

Daar is 'n foto met 'n swembad. Daar is geen swembad nie. Eenheid het nie wasbakproppe vir die badkamer of kombuis gehad nie. Eetgerei vir twee en 'n half mense en gordyne kort dringend aandag. Beskrywings en foto's op webblad is nie die werklikheid nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Stephen
The Ridge Accomodation
I am terribly sorry for the inconvenience, will look into the complaints and sort it out.

Morne V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Okt 2017

Baie lekker en ruim en skoon. Kommunikasie was uiters swak en nie deursigtig nie i.v.m. finale verblyf reëlings. The Chalet het 'n ernstige dak lek gehad wat die eienaar gou uitgesorteer het en ek moet hulle krediet gee vir die vinnige reaksie daar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annatjie H
1 nag Besigheidsreis
2.0
Des 2017

Sal volgende keer van 'n ander plek gebruik maak. Die DStv het nie gewerk nie. Na 'n harde dag se werk wou die manne net bietjie ontspan en TV kyk. Eienaar het gesê hy sal bel maar niks het gebeur nie. Sal volgende keer eerder by een van die ander plekke bespreek.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Bianca W
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2017

Valse inligting oor beskikbare geriewe. Ek was baie opgewonde oor die baarsvisvang wat hul adverteer net om uit te vind die dam en die geriewe is nie ingesluit by jou akkommodasie nie. Daar was niemand om ons te ontvang by die geriewe nie, die sleutel was slegs in die deur gelos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Janet C
Kort verblyf
1.0
Apr 2017

Absolute vuil varkhok. Ek sou niemand aanbeveel om hier te bly nie. Vuil, verwaarloos, onveilig, swak diens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N11 Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ea735fe19fecde3caf86b492fb94e517e80031d2cbae5b7ca847eb4cc2a683591476bbedc21db6f3c65dd8b2f78c6e34cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 2 N11 Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-22:00 09:00 -27.803564787336 29.955150027007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang