Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 405 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ridge Guesthouse is op 'n rif in 'n stil woonbuurt van Meer-en-See geleë en kyk uit oor die see en hawe en bied gaste 'n keuse van lieflike kamers.

Die gastehuis bied 20 kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer, en het 'n lieflike uitsig oor die tuin, swembad, of hawe en see. Die puik ingerigte kamers is ingerig met koninggrootte-, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word skoon handdoeke voorsien, en die kamers word daagliks skoongemaak.

Elkeen van die lugversorgde kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Swemhanddoeke, 'n strykyster en strykplank is ook op versoek beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies op die dek geniet terwyl hulle die uitsig geniet, langs die swembad ontspan, of 'n heerlike ete by die restaurant op die perseel, Jack's Corner Ocean View, geniet. The Ridge Guesthouse is 'n nie-rook instansie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rozy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Ridge Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 405
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 405
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-laan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d33678c7f5accef8c8c57664f7904eb66f69661782da623e847e7c2853c1a22b1fd7bda0b26cbc99c96e6584590a6c1f9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 405 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Andrews Lane Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.795074590131 32.095804220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang