The Right Place 4U
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R510 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Right Place 4U is in die skilderagtige The Wolds-area in New Germany, 'n binnelandse voorstad van Durban, geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir paartjies en enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige blaaskans.
Die oopplankamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is ook 'n aangewese werkstasie en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Verwarmer, strykyster en 'n waaier word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Rugsteunkrag is beskikbaar om die ligte en WiFi tydens beurtkrag aan die gang te hou. Veilige parkeerplek en 'n swembad is ook beskikbaar.
Gaste kan maklik die besienswaardighede en aktiwiteite in Durban verken. Gaste kan plaaslike winkels en restaurante besoek of die natuurskoon geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal