The Right Place for You
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Right Place for You is geleë in die skilderagtige area van The Wolds in New Germany, 'n binnelandse voorstad van Durban, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die kamer het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kamer het ook 'n aangewese werkstasie en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Breekware en eetgerei word voorsien. Boonop is daar 'n verwarmer, strykyster en 'n waaier vir gaste se gerief. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Rugsteunkrag is beskikbaar om die ligte en Wi-Fi aan te hou tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek en 'n swembad is ook beskikbaar. Die swembad is slegs vir gebruik deur gaste.
Gaste kan maklik die besienswaardighede en doendinge in Durban verken. Of dit nou is om plaaslike winkels en restaurante te besoek, of om hulself te verdiep in die natuurlike skoonheid van die omliggende area, daar is iets vir almal om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfmannstraat 43, The Wolds, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang