Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig! As jy rustig in die natuur wil kuier met gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker so alleen. Dankie vir houtskool. Ons kom definitief weer - ons tipe plek! Heeltemal afgesonder en alleen. Sien niemand. Net wat ons wou hê. Dalk eerder 1 liter melk as klein pikkies. Bring jou eie kampstoele en sit heerlik onder op die terras teen die water. Dankie vir die inverter, ons het nie in die donker gesit met beurtkrag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

10 uit 10 vir The River Cottage. Ons is baie vriendelik ontvang deur Almie en sy het alles aan ons verduidelik. The River Cottage is uitstekend toegerus en baie naby aan die rivier. Die inverter was 'n bonus en ons was nie eers bewus van beurtkrag nie. Alles in die cottage is van hoë kwaliteit, baie skoon en baie netjies. Ons het die naweek verskriklik geniet en sal defnitief weer wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie Sarah-Ann. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon ontvang en ons sien julle graag weer.

Wilna T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Lekker rustig. Baie lekker gekuier op die dek. Sal weer daar bly. Baie lekker gebly in die natuurskoon. Pragtige uitsig oor die rivier. Die huisie is pragtig en ons het baie gemaklik gebly. Alles was baie mooi. Ons was bly ons het ons eie kampstoele saam gebring om gemaklik buite op die dek te kon sit, en dan sal ek ook aanbeveel om 'n blik Doom saam te bring net vir as daar dalk vlieë is wat pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jj H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome retreat. It is a quiet, tranquil destination. You will find peace for your soul here. Thanking the owners for a wonderful stay and sharing their beautiful cottage. We can recommend The River Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Thank you for your kind words, JJ. Hope to welcome you in the future again.

Dawie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Stil en rustig. Lekker ontsnapping van die stad. Ons het die naweek baie geniet. Die River Cottage het alles wat jy nodig het om te onstpan. Die eenheid is ruim en netjies. Sal weer wil kom saam met familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie Dawie. Ons sien uit om julle weet hier te ontvang.

Anoesjka K
Kort verblyf
4.6
Jun 2022

Heerlik! Pragtige natuurskoon oral om. Skoon, mooi omgewing. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie Anoesjka. Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het.

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Baie lekker en rustig, baie netjies! Sal The River Cottage definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie. Hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Baie rustig en baie mooi plek langs die rivier. Gerieflike huis met alle selfsorg luukshede. Pragtige braai area. Rivier was in vloed, so kon nie terras kom om lekker vis te vang nie. Steeds baie besonderse ervaring in natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Jonathan G
Kort verblyf
4.0
Mei 2022

Besigheids groep wat hier gebly het tydens Nampo 2022. Baie lekker gebly en kan die verblyf aanbeveel. Ook 'n goeie opsie vir 'n gesin of paar vriende vir wegbreek en langs die rivier kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie Jonathan. Bly julle het julle tydjie hier geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limerick Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYjI0ZmZhLTMxNTktNDU3Zi1iMzk4LTBkMWFmY2U0NjAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 Limerick Farm Off the R501 2520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.941305555556 27.07275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang