The River Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Almie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik D - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Hannelie V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker so alleen. Dankie vir houtskool. Ons kom definitief weer - ons tipe plek!
Sarah-ann B - Sep 2023
Algehele gradering
10 uit 10 vir The River Cottage.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Sarah-Ann. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon ontvang en ons sien julle graag weer.
Wilna T - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig. Baie lekker gekuier op die dek. Sal weer daar bly.
Jj H - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome retreat.
The River Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words, JJ. Hope to welcome you in the future again.
Dawie S - Nov 2022
Algehele gradering
Stil en rustig. Lekker ontsnapping van die stad.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie Dawie. Ons sien uit om julle weet hier te ontvang.
Anoesjka K - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik! Pragtige natuurskoon oral om.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie Anoesjka. Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het.
Francois J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, baie netjies!
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Morne C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi plek langs die rivier.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Jonathan G - Mei 2022
Algehele gradering
Besigheids groep wat hier gebly het tydens Nampo 2022.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie Jonathan. Bly julle het julle tydjie hier geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Deon M - Sep 2021
Algehele gradering
We loved it!
The River Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words. We look forward to welcoming you again.
Warm regards,
The River Cottage
Deon D - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker op die rivierbank. Klipgooi ver.
The River Cottage se terugvoer
Baie dankie Deon. Bly julle het julle verblyf hier geniet.
Gayle M - Okt 2019
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay - thank you!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf terdeë geniet - dankie!
Van die vriendelike verwelkoming tot die ongelooflike vrede, kalmte (behalwe vir ons geskree tydens die Rugby Wêreldbeker!) En privaatheid, het ons ons verblyf terdeë geniet. Dankie dat julle julle besonderse deel van die wêreld met ons gedeel het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindi E - Sep 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Tryna B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was bitter lekker en rustig, met pragtige uitsig oor die rivier.
Marlese J - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik en baie goed toegeruste plek.
Gerhardt V - Jan 2018
Algehele gradering
Great spot to travel with friends. Getaway from the busy city.
Rudi T - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende wegbreek, presies waarvoor ons gehoop het.
Karen D - Mei 2017
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, ons asems was weggeslaan!
Zenta D - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Alles is in plek, 'n wonderlike plekkie om af te sluit en net te ontspan.
Lees meerPieter V - Jan 2017
Algehele gradering
Die rus en vrede kom lê in jou binneste by hierdie plek.
Louis H - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Johan S - Apr 2017
Algehele gradering
'n Welkome veskil buite Potchefstroom.
Lees meerLizelle K - Nov 2016
Algehele gradering
Stunning plek.
Zenta D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was óngelóóflik!
Lucinda K - Okt 2015
Algehele gradering
Voortreflike en heerlike belewenis!
Mev Helé R - Mei 2015
Algehele gradering
Dat ek weer wil gaan, so gou ek kan, sê alles. Dié is 'n ware wegbreekplek, sonder ontbering en met ruimte vir almal!
Maritha S - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig en stil.
Jeen B - Aug 2015
Algehele gradering
Goed.
Jannet D - Nov 2014
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, baie goed toegerus. Baie privaat en vriendelike ontvangs.
Anneke V - Mei 2014
Algehele gradering
It was beautiful and peaceful
Barend D - Feb 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike plek en mense!
Sydelle M - Jan 2014
Algehele gradering
The place was fantastic! Will definitely go again
Ronel A - Jan 2014
Algehele gradering
Dit is ongelooflik mooi daar teen die rivier, en die rustigheid is fantasties!
Koos M - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Aangename en pragtige plek op die rivier se oewer.
Verona B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Eenheid is goed toegerus en baie netjies - uitsig oor rivier is briljant.
Anton E - Apr 2014
Algehele gradering
Ses mense bly en kuier baie gerieflik. Dankie Dewald vir 'n aangename Paasnaweek.
Bianca M - Des 2013
Algehele gradering
Dit was 'n besondere en heerlike rustyd. Ons het dit verskriklik geniet.
Thea L - Sep 2013
Algehele gradering
Amazing view and absolutely peaceful and relaxing experience.
Shelagh M - Sep 2013
Algehele gradering
A peaceful place, nicely decorated, lovely garden and friendly service.
Johan S - Nov 2013
Algehele gradering
Alles was goed! Sal dit weer besoek sodra die dek en swembad klaar is.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limerick Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang