Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Limerick Farm, Off the R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

River Cottage is 'n privaat plattelandse kothuis aan die oewer van die Vaalrivier aan die Vrystaatse kant, slegs 20 km vanaf Potchefstroom. Die kothuis bied rus en vrede en 'n ware wegbreekervaring.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leef-, eet- en kombuisarea. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed. Daar is 2 en suite-badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer het 'n hoekbad.

Die leefarea sluit 'n slim-TV in waar jy by jou eie stromingsdienste kan aanmeld. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ligte en sekere muurproppe bly aan tydens beurtkrag.

Gratis koffie, tee, suiker, melk, braaibrikette en toiletware word voorsien vir jou aankoms.

Gaste kan op die patio met braaigeriewe ontspan terwyl hulle die uitsig oor die rivier geniet. Die plonspoel is slegs in die somer beskikbaar. Daar is ook uitgestrekte grasperke waar gaste 'n piekniek kan geniet of net kan ontspan en oor die water kan staar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ethan J
5.0
Skoon, netjies en goeie ligging. Sal vir seker The River Cottage aanbeveel vir mense wat wil wegbreek. Ons het hoofsaaklik gegaan vir visvang en het '...
Sien meer
Okt 2025
Luigi M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and relaxing. Lovely cottage with all amenities, very quiet and private, beautiful scenery and decent fishing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Theodorus T
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis lekker gerus en visgevang. Baie skoon, netjies en gerieflik. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.
Jul 2025
Eric N
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful with a great view and sounds. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Pieter E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan kuier. Asemrowende uitsig, baie netjies, mens voel deel van die natuur.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Limerick Farm, Off the R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat
  • Gaste dink The River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Limerick Farm, Off the R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYjI0ZmZhLTMxNTktNDU3Zi1iMzk4LTBkMWFmY2U0NjAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 Limerick Farm Off the R501 2520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.941305555556 27.07275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang