Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quys-weg 24, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The River Hideaway is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in 'n stil woonbuurt in Velddrift geleë is. Dit bied ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea spog met 'n binnebraai, kroeg en 'n yskassie. Daar is 'n binnehof met 'n klein braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The River Hideaway is stapafstand vanaf winkels, kroeë, restaurante en die Bergrivier waar gaste kan visvang en die rivieroewers kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Quys-weg 24, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The River Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quys-weg 24, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8df87c77be715eab1993c596d4f6ab36f6097144f93293c08ca48ece7b5a165fbd690fec4bf799d30a7eddaabc2c861904d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 24 Quys Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.7862764 18.1665397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang