Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Orchid

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The River Orchid bied selfsorgverblyf en is in Stilbaai-Wes geleë. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë naby die rivier en binne 3 km vanaf Lappiesbaai-strand.

Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasbak met 'n aparte toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n gasstoof, 'n oond en ander toebehore. Die oopplan-leefarea lei na 'n binnebraaikamer en uit op 'n terras wat lieflike uitsigte oor die area bied.

Die eiendom het 'n enkel toesluitmotorhuis, met addisionele parkeerplek van die straat af vir 2 motors.

Daar is geen TV en WiFi nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink The River Orchid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc566a797d8cf7794f1482f84a20bc0eb994a9ad962de64c1578e2b7ca985c3f1c8ed978b79e803caef3e6bde3df06fb0e130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 17 Orchid Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.35773 21.4121481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang