The River Siding
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Bill V - Sep 2024
Algehele gradering
This venue will have people returning again and again.
Stephanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik met pragtige uitsig.
Zalbert H - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier in die natuur.
Colin C - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely relaxing atmosphere. Spectacular view of the river and mountains. The chalets are nicely spaced apart ensuring privacy.
Franco R - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste plek sover op die website.
Lees meerBen V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Suzel S - Mei 2023
Algehele gradering
Alles daar wat jy nodig het en meer! Reg langs die Breederivier.
Monique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home!
Schalk L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie stil en baie natuurlewe.
Lees meerStephen J - Jan 2023
Algehele gradering
Log cabin.
Lees meerMadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring - ons het dit regtig geniet. Die ligging is asemrowend!
Ilze F - Jan 2023
Algehele gradering
Our family getaway.
Lees meerKate A - Jan 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerNicole H - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Julius W - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte, rustige wegbreeknaweek!
Monique B - Apr 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik fantasties!
Timothy N - Mrt 2022
Algehele gradering
Great value for money and great location.
Teresa I - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek vir 'n naweek in die skone natuur.
Sam T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Leana M - Aug 2022
Algehele gradering
Glad nie soos ek gehoop het nie.
Zipporah W - Des 2021
Algehele gradering
If you wanting peace and quite then this is the place to unwind. Perfect for nights out by the fire in nature.
Danelle M - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquillity.
Deidre B - Sep 2021
Algehele gradering
We had the best stay.
William S - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute vrede en vreugde!
Landie S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Net wat ons nodig gehad het!
Christian K - Nov 2021
Algehele gradering
Serene environment with a lot of privacy, well equipped accommodation.
Brenda V - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful place and would be beautiful in summer, but is nice and warm in the winter as well.
Crystal E - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, scenic.
Re-ann H - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik was baie, baie fantasties.
Corika D - Jul 2021
Algehele gradering
Sielsrus.
Albert V - Des 2020
Algehele gradering
Die omgewing is net wat mens nodig het die mooiste stroom voor die huis en die berge.
Astrin B - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Tony O - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful, thank you. We really enjoyed our stay.
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstaande, sal beslis weer kom kuier.
Lynne V - Jan 2020
Algehele gradering
Heaven.
Suzette T - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie weg van die stad se lawaai!
Monique O - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Lees meerDries B - Jan 2020
Algehele gradering
Onverwagse rusplek.
Dennis M - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus met mooi uitsig. Goeie diens van personeel.
Ebrahim P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Het 'n wonderlike tyd gehad. Stil, veilig en privaat. Naby Ceres en Tulbagh. Onbeperkte gratis WiFi is beslis 'n bonus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindsay V - Jul 2019
Algehele gradering
Absolutely loved the spot, clean mountain air, outdoorsy place and beautiful cosy cabin.
Lees meerEtienne S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en rustige plaasatmosfeer.
Andre J - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, baie lekker huis en geriewe.
The River Siding se terugvoer
Goeie dag Mnr J,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier gerus weer.
Megan
Annette E - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Prentjie-boek mooi!
Lees meerElmari R - Feb 2019
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Nicole S - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste wegbreeksessies wat ons nog ervaar het.
Lees meerMaxakadzi Magalela M - Jun 2019
Algehele gradering
I was impressed by the cleanliness, location and customer service. The facility did provide value for money. Not sure about safety.
Analda D - Des 2019
Algehele gradering
The log cabin is right on the bank of the river and was a lovely place to stay.
Mia D - Aug 2019
Algehele gradering
'n Rustige wegbreekplekkie wat baie goed ingerig is.
Danelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Oulik.
Grantham V - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful place to get away from city life.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek om weg te kom van die stadslewe.
Fantastiese uitsig op die berg en rivier. Die kothuis waar ons gebly het, was aan die oewer van die rivier en stapafstand van die bergreeks af. Die plek is vol van lewe met 'n groot verskeidenheid voëls wat in die omgewing woon. Snags word die plek verwelkom deur die geluide van verskillende paddasoorte by die rivier. 'n Opregte klank vir 'n natuurliefhebber. Ons het 5-ster gasvryheid ontvang. Voor die aankoms is ons gekontak oor die tyd wat ons sou inklok. Ons het komplimentêre speserye met 'n vars gebakte brood en vrugte op die tafel gevind. Die plek was met aankoms in 'n baie netjiese en skoon toestand. Ons het genoeg hout gehad om te gebruik. Ek kan die plek komplimenteer oor sy uitstekende gemak, behalwe vir die slaapbank wat baie ongemaklik was om op te slaap. Ek het gevind dat dit 'n stuk Eden is waar ons 'n rustige rustigheid en 'n pragtige natuurbelewenis kon geniet. Weereens baie dankie vir die wonderlike tyd by The River Siding.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Heidi V - Jan 2019
Algehele gradering
Salig!
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Gayle M - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely rustic cottage on the banks of Breede river.
The River Siding se terugvoer
Dear Gayle, thank you for the lovely review. We are looking forward to having you back. Kind regards, Megan at The River Siding.
Samantha W - Okt 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi.
The River Siding se terugvoer
Goeie dag Samantha, dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om julle weer hier te hê. Vriendelike groete, Megan van The Riversiding.
Odette D - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
The River Siding se terugvoer
Goeiedag Odette,
Baie dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Dis altyd goed om positiewe terugvoering te kry.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
The River Siding
Wouter K - Jun 2018
Algehele gradering
Snoesig.
Ulla E - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik.
The River Siding se terugvoer
Hi Ulla, dit is altyd lekker om jou mooi terugvoering te lees. Julle is altyd welkom by The Riversding. Mooi bly! Megan at The Riversiding.
Juanita S - Des 2018
Algehele gradering
Tranquil en relaxing environment.
The River Siding se terugvoer
Goeie dag Juanita, baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete, Megan van The Riversiding.
Weizhong W - Aug 2018
Algehele gradering
A tranquil harbour.
The River Siding se terugvoer
Dear Weizhong W,
Thank your lovely feedback.
We are looking forward seeing you next winter.
Kind regards,
Megan at The Riversiding
Amelia F - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik. In die natuur.
The River Siding se terugvoer
Goeie dag Amelia,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sien uit om julle weer hier te hê.
Vriendelike groete.
Megan van The Riversiding
Johannes Gp M - Jan 2018
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld nie.
Lex K - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Ideaal vir 2 persone met troeteldiere.
Lees meerGerrie V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik rustig, afgesonderd, ontspannend, pragtige natuurskoon.
The River Siding se terugvoer
Hi Mr Vosser, lekker om van julle te hoor en dankie vir die goeie resensie. Kom kuier gerus weer. Mooi bly!!Megan at The Riversiding
Ulla E - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek in die natuur, maar tog nog by alles.
The River Siding se terugvoer
Hi Ulla, Dankie vir die goeie resensie. Sal lekker wees om julle weer hier te hê. Bespreek gerus vir julle volgende kuier.
Mooi bly!
Megan at The Riversiding
Charmaine D - Mei 2017
Algehele gradering
This is my re-chargeble battery place. Love the serenity of the place, calmness of the river and the cozy cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dis die plek waar ek my batterye herlaai. Mal oor die rustigheid van die plek, kalmte van die rivier en gesellige kothuis.
As ek my batterye wil herlaai, is dit die plek waarheen ek gaan om uit die dorp te kom op 'n werkende plaas. Kothuis is klein en privaat. Ek gaan ten minste twee keer per jaar daarheen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The River Siding se terugvoer
Hi Charmaine, thank you for your lovely review. It was a pleasure having you here. See you soon for the next visit. Keep well, Megan at The Riversiding
Malcolm D - Mei 2017
Algehele gradering
Outside toilets could be a problem for some, but a great situation otherwise.
Lees meerThe River Siding se terugvoer
Hi Mr D,
Thank you for your review and it was just a pleasure assisting you with the minor problems. We are glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Megan at The Riversiding
Amanda V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustig langs die water.
The River Siding se terugvoer
Hi Amanda,
Dit is altyd lekker om te hoor julle het dit geniet hier by ons. Kom kuier gerus gou weer!!
Megan at The Riversiding
Werner B - Des 2016
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer en baie mooi omgewing.
The River Siding se terugvoer
Hi Werner,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer!
Elizna
Jacques V - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
The River Siding se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet! Kom gerus weer, julle is meer as welkom :)
Elizna
The River Siding
Berlinda N - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike plaas-wegbreek omring met pragtige berge, bome en rivier.
The River Siding se terugvoer
Baie dankie!
Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en om julle by ons te ontvang.
Kom gerus enige tyd weer! (Die rivier is nou weer lekker vol)
Elizna
The River Siding
Cherie P - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie diens maar verblyf teleurstellend.
Charmaine D - Mei 2015
Algehele gradering
Stunning cozy re-loading the inner peace little place.
Petro D - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie. 'n Ware paradys!
Freddie B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Rose K - Aug 2014
Algehele gradering
Perfect getaway in the middle of the mountains!
Elsabé P - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was perfek, rustig en die moeite werd.
Lee-ann R - Mei 2014
Algehele gradering
Outstanding location and fantastic service - would have loved to have stayed longer !
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang