Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Siding

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik en gerieflik met pragtige uitsig. Laura het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die log cabin was uiters netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zalbert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kuier in die natuur. Lekker snoesige verblyf in die natuur. Opsies om binne en/of buite te braai vir enige weersomstandighede. Badkamer is apart aangeheg tot dieselfde struktuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die beste plek sover op die website. Van die begin af het ons uitstekende diens gekry vanaf die website sowel as Megan by The River Siding. Die rondawel is ongelooflik goed toegerus met genoeg braaihout, vuuraanstekers, moerkoffie, plunger, Doom, warmwatersakkies, heater en waaier, hele boks melk, groot houers vol koffie, tee, suiker ens. Daar is braaibakke, 'n braaitang, braairooster en alles wat mens sal nodig hê in die kombuis en nog meer. Dit was vir seker een die gerieflikste blyplekke waar ons nog was. Die atmosfeer is ook topklas met die rustige geluid van die rivier, lekker kaggelvuur en mooi natuurlewe. Ons gaan definitief weer na The River Siding toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lovely relaxing atmosphere. Spectacular view of the river and mountains. The chalets are nicely spaced apart ensuring privacy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie geniet. Netjies en skoon, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Alles daar wat jy nodig het en meer! Reg langs die Breederivier. Besonders netjiese, smaakvol toegeruste huisie. Daar was selfs moerkoffie en 'n "plunger". Herlaaibare gloeilampe, noodlig, lighter en 'n gasbottel met gasplaat. WiFi werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Home away from home! Dit was ons derde kuier by The River Siding in hulle derde eenheid. Die cottage se uitsig oor die rivier is asemrowend mooi. Om elke oggend koffie op die stoep so te geniet, is darem lekker. Weereens dankie, Megan, vir jou gasvryheid en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Baie stil en baie natuurlewe. Die kamer was baie skoon gewees met alles wat jy nodig het! Ek het goed saamgevat wat nie nodig was nie wat die blyplek voorsien soos 'n braairooster, hout, koffie, suiker. Die dam waar jy kan visvang is so twee kilometer van die huisie af, baie privaat en niemand wat jou pla as jy visvang nie. Daar is ook 'n gedeelte waar jy kan swem in die rivier as jy net so 50 meter stappie vat. Baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Log cabin. Thank you to the Goosens and to Megan for the opportunity. A beautiful location overlooking the river and a breathtaking view of mount Ceres. If you stay here, don’t sit inside, sit outside and watch the sun go down and the sky turn to stars, unreal experience. Everything was perfectly planned for a visit, no issues. My only gripe which is out of the owner's hands is the lack of mobile signal. When we arrived we struggled to find the cabin and we were unable to call due to the signal. Highly recommended place to stay as far as we are concerned. I will likely return. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Dit was 'n heerlike ervaring - ons het dit regtig geniet. Die ligging is asemrowend! Lieflike plek - gaan kuier gerus daar!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NWFmN2NkLTEzNGItNGQyYy1hYzIyLTg3NGNhMGE4OWU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Ou Stasie Farm R46 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.420946960644 19.25948381424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang