Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Stay @ Woodlands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir The River Stay @ Woodlands
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Magan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magan P

Ons kuier was fantasties net gou, alles was in orde en netjies.

Ons het baie lekker gebly, ons wens ons kan langer gebly het. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die gasvrou het ons baie mooi ontvang, baie dankbaar vir haar, haar gasvryheid word hoogs waardeer.

Christa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Nice and cosy.

Welcoming and cosy. The heater and warm blanket in the bed were so welcome as we only arrived after 8pm.

Lizel F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel F

Ontspannend.

Pragtige plek. Netjies. Rustig.

Ebert N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebert N

Tranquil bliss.

Very upmarket. Excellent facility.

Estie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C

Baie mooi plek, rustig met die water in die agtergrond.

Baie lekker gebly. Marilze en haar man het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die bed het baie lekker geslaap, wat nogal vir my belangrik is. Sal hulle met liefde aanbeveel.

Heinrich W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Netjies, goeie diens, veilig.

Ongelooflik mooi en veilige plek om te oornag. Sal dit beslis weer gebruik.

Andre N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Skoon, netjies, rustig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies en is geleë in 'n baie mooi gedeelte van Krugersdorp.

Fafa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fafa V

Wonderful venue.

Very nice, and the host is friendly.

Melanie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Rustig, gemaklik, mooi.

Plekkie is pragtig, rustig langs die rivier. Vriendelike diens wat die ekstra myl gegaan het.

Zanli V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanli V

Lekker.

Baie skoon en mooi. Die WiFi het nie so goed gewerk nie, kan wees oor loadshedding. Maar was oor die algemeen baie gelukkig.

Ida V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Rustig, skoon, veilig en bekostigbaar.

Presies die plek om oor te slaap vir reisigers.

Claudia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia D

Good for a one night stay.

Our stay was good. The location is great!

Katleho L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleho L

Best.

Awesome. It was my 3rd time and it never disappoints.

Jacques M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Baie netjies en skoon.

Die mense was vriendelik, die plek was baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.

The River Stay @ Woodlands se terugvoer

Dankie Jacques, sien jou graag weer.
Groetnis

The River Stay @ Woodlands
Annastatia H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annastatia H

Wonderlike diens en pragtige verblyf. Naby aan die venue van die troue wat ons bygewoon het.

Gasvrou was akkommoderend en vriendelik. Sal definitief die verblyf aanbeveel. Pragtige natuurskoon en netjiese kamers.

Laska V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laska V

Marilize is baie oulik en antwoord vinnig! Baie naby aan trou-venues en gerieflik.

Plekkie was baie skoon en netjies! Sal vir seker weer hier bly.

Cm K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cm K

Gerieflik en netjies.

Briljante diens, skoon en netjiese kamer waar ons dadelik tuis kon voel. Ek sal definitief The River Stay aanbeveel en weer daar gaan bly.

Fafa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fafa V

Wonderful place with scenic river view with small waterfall.

The room is great, with Wi-Fi, Netflix and YouTube channels on the TV. There are heater blankets as well as a fan heater. There was a cold front, and this really helped to warm us up.

Johannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker gebly.

Lekker gebly en geslaap.

Merle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle P

Beautiful place. Comfortable and good location.

The rooms are beautifully decorated in a peaceful setting.

The River Stay @ Woodlands se terugvoer

Thanks, appreciate it.

The River Stay @ Woodlands
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Waarde vir geld sal weer daar wil bly as ek in die omgewing is.

Die oornag verblyf was bo my verwagting.

Nicole S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Very comfortable.

Very nice and clean. Nice touches, such as coffee and rusks.

Charl L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L

Overnight stay.

Nice, clean and quiet overnight stay.

Kobus P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Bekostigbare verblyf.

Na ons bespreking het ons net ons aanwysings en kontakbesonderhede ontvang, geen kommunikasie van The River Stay nie. Met aankoms by die hek van The River Stay het die security my bevestigings-SMS/epos gevra en ons aangedui watter pad ons moet vat en regs om die groot huis en agter stop. Ons moes oor die grasperk ry om agter die hius te kom. Daar was wel 'n bord wat sê "Room 2 Parking" Daar is geen afdakke of skadunette nie. 'n Ouerige vrou het ons tegemoet gekom en beleefd gegroet en ons kamer aangewys. Reg by die plek waar ons parkeer het. En kon ons goeie oog oor die voertuig hê. Goeie ligte verlig die area in die nag. Die kamer is netjies en skoon en het genoeg spasie. Koffie, tee en melk in die kamer met mikrogolfoond en yskas, baie gerieflik. Bedlampies kan aangesit word gedurende beurtkrag. Sal hulle aanbeveel vir oorslaap.

Shaun B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Lovely and peaceful.

The setting was very peaceful and quiet. It was close to the wedding venue and the facilities were neat and tidy.

Leandri D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri D

Die plek was netjies en gemaklik ingerig vir besoekers.

Woodlands is 'n netjiese oorblyplek, met 'n swembad, waterval en spa op die perseel. Die hekwag is goed ingelig oor die persone wat toegelaat moet word op die perseel en die kamers is skoon. Jy kry beslis waarde vir jou geld.

Mattew P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mattew P

Comfortable, quiet, relaxing and worth the money.

Convenient location.

Refilwe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe M

It was beautiful, really enjoyed it. Would definitely come back.

My stay was good. The venue is beautiful, tranquil and was not hard to find. The host was so lovely and helped us with checking in, and also checked in on us to ensure we were comfortable. The only issue we had was that we had no electricity from the night before until we checked out. The host had to help us with a bucket of hot water so we could bathe and have our morning tea.

Craig S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Very serene and peaceful environment.

The peacefulness and beauty of The River Stay is unmatched.

Louis P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Dit was AWESOME!

Die mense is absolutely great en gasvry en ook behulpsaam! Dit is baie rustig en beveel die River Stay @ Woodlands Lodge aan vir enige iemand!

Melissa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Safe, clean, beautiful.

It is a beautiful place. I absolutely loved staying there! The accommodation and venue was beautiful, clean and everyone was extremely friendly and helpful.

Maxine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine M

Skoon, gerieflike, gemaklik en 'n lekker spasie.

Ons eenheid was by die rivier. Ons het dit so geniet en sal definitief aanbeveel. Hulle het die ekstra myl vir ons gegaan in ons tyd van nood. Baie dankie.

The River Stay @ Woodlands se terugvoer

Baie dankie, dis 'n lekker aanmoediging. Groete.

The River Stay @ Woodlands
Sanet D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Baie mooi netjies en skoon. Die atmosfeer is fantasties. Die beddens en beddegoed van topgehalte. Sal definitief weer gaan.

Christiaan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Uitstekend.

Baie goeie plek en is regtig waarde waarvoor jy betaal. Daar is nie onderdakparkering nie, maar dit keer my nie om weer daar te gaan kuier nie. Sal hulle beslis aanbeveel.

Mboneni Lilly S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mboneni Lilly S

Peaceful.

Very peaceful and clean. Kindly do something with the smell of the bathroom.

Warren W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren W

We'll stay there again.

This was our first visit and we will definitely be back in the future.

Lizani V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lizani V

Onverwagse waterprobleme het lekkerte belemmer.

Alles was perfek gewees tot ons die aand na die troue daar aangekom het. Daar was geen water gewees nie en dit het alles bietjie onsmaaklik gemaak aangesien ons glad nie kon stort, toilet trek of selfs ons gesigte net af was nie. Daar was ook geen kommunikasie van enige iemand i.v.m. die waterprobleem nie, wat regtig vir ons 'n skok was want nog elke plek waar ons gebly het wat sulke onverwagse probleme gehad het sou ons dadelik in kennis stel.

The River Stay @ Woodlands se terugvoer

The River Cottage, bied verskoning aan vir die groot ongerief. Roodepoort se water was af vanaf 10:00 tot 18:30, sonder enige kennisgeweing. Bestuur het die probleem 06:00 die oggend opgetel en dadelik gaan water koop by vulstasie asook 'n emmer water uit die swembad voorsien vir toilette. Teen 19:00 was die water darem weer terug na normaal. Hoop nie die probleem herhaal weer sonder kennisgewing nie.

The River Stay @ Woodlands
Thabo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Simple is loud, location is beautiful, well organized, the owner was super hospitable, very satisfying.

There is nothing I could add to a superb.

Sharon B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Great accommodation.

We were made to feel very welcome by super caring hosts. The cottage is lovely with a peaceful vibe and fully equipped with everything you could possibly need. Highly recommended. Thank you for a great stay.

Marli M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Gemaklik, aangenaam, netjies, skoon.

Ons het heerlik gebly. Die bed was baie gemaklik en die kamer mooi netjies en skoon. Die koffiestasie met yskas en mikrogolfoond was perfek vir wat ons nodig gehad het. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal beslis die oulike plekkie met sy mooi uitsig aanbeveel.

Charlene R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Die huisie is gerieflik toegerus en die omgewing still en rustig.

Die verblyf was gerieflik naby Avianto en deel van Woodlangs Spa wat ons nie van gebruik gemaak het nie, maar gaan onthou vir 'n volgende keer.

Dailina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dailina B

Great host, lovely rooms and beautiful venue.

Cottage was lovely and room for 2 just as nice. Host warm and friendly, had total privacy and will definitely use them again.

Alicia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D

Gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Baie goed verwelkom en baie mooi netjies en oulike plekkie. Sal weer gebruik maak daarvan.

Ronette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette B

Netjies, skoon en vriendelik

Die verblyf is baie netjies en skoon met die bed en beddegoed van top gehalte. Ons het baie lekker geslaap. Die gasvryheid en hulpvaardigheid van die eienaars word opreg waardeer.

Quintus C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintus C

A comfortable, relaxing and good time away!

Great value for money, clean, hospitable and accommodating host!

Brenda W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda W

Special experience next to the river. The bed was very comfortable. We felt very welcome.

It was quiet and peaceful, not far from a wedding venue but far enough. The establishment is close to excellent restaurants. The hosts are very friendly and helpful.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab85798c9ceb4069b791c69123a6360cea824ee81afdc812562e33671fbe2f215beac18fbd9073034150a6d0221d5f39282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 29 Driefontein Road Muldersdrift 7134 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.031128177627 27.840618399608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang