Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Stay @ Woodlands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Anè D
1 nag
5.0
Okt 2024

Amazing, ontspannend, rustig. Dit was een amazing stay, so rustig en stil. Plek het definitief 'n see vakansie vibe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-frans B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goed ingerig. Baie mooi en netjies. Ja. Het net 6 ure daar spandeer, maar regtig rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechaune O
1 nag
5.0
Okt 2024

Safe, neat, calm. Was a great experience. Lovely place in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kuier was fantasties net gou, alles was in orde en netjies. Ons het baie lekker gebly, ons wens ons kan langer gebly het. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die gasvrou het ons baie mooi ontvang, baie dankbaar vir haar, haar gasvryheid word hoogs waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Nice and cosy. Welcoming and cosy. The heater and warm blanket in the bed were so welcome as we only arrived after 8pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ontspannend. Pragtige plek. Netjies. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil bliss. Very upmarket. Excellent facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie mooi plek, rustig met die water in die agtergrond. Baie lekker gebly. Marilze en haar man het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die bed het baie lekker geslaap, wat nogal vir my belangrik is. Sal hulle met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies, rustig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies en is geleë in 'n baie mooi gedeelte van Krugersdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Netjies, goeie diens, veilig. Ongelooflik mooi en veilige plek om te oornag. Sal dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab85798c9ceb4069b791c69123a6360cea824ee81afdc812562e33671fbe2f215beac18fbd9073034150a6d0221d5f39282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 29 Driefontein Road Muldersdrift 7134 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.031128177627 27.840618399608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang