The River Stay @ Woodlands
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The River Stay @ Woodlands is in Muldersdrift en bied gehalteverblyf aan trougaste, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie trouvenues, die Silverstar Casino, restaurante, winkels, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis, 'n kamer in die hoofhuis en The Risa House. Die River Cottage is 'n losstaande eenheid met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die River Guest Room is in die hoofhuis en het 'n deur wat lei na 'n klein, privaat tuin met uitsigte oor die rivier. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marilize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
- Gaste dink The River Stay @ Woodlands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muldersdrift Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang