Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverdell On Breede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Riverdell On Breede
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nadia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Veilige.

The Riverdell on Breede is 'n pragtige, moderne, goed toegeruste huis. Die stoep wat óp die oewer van die rivier is, is 'n luukse bederf!

The Riverdell On Breede se terugvoer

Liewe Nadia,
Baie dankie vir die mooi review. Ons hoop om julle weer te ontvang.

The Riverdell On Breede
Daniéll S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniéll S

Very relaxing.

Fantastic place for a family.

Innis B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B

Juweel teen die Breede! Rus vir die siel.

Ons is heerlik ontvang deur die gasheer, dadelik welkom gevoel en alles mooi verduidelik. Beslis lekker afgeskakel en uitgerus. Tot die tieners het dit ook geniet. Die stilte maak eintlik jou ore seer! Pragtige wynplase baie naby, sal definitief weer gaan kuier.

James S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James S

A wonderful and peaceful place to stay. Highly recommended.

We had a wonderful time. The location is beautiful, right next to the river. The house has everything you need and is spacious enough for 6 people.

Albert B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Rustig en pragtig.

Eenheid is baie nuut en ruim met alles wat jy nodig het. Dit uitsig is nog mooier as op die webblad. Ontvangs en vertrek was maklik. Perfekte ligging om die omgewing te verken. Sou tog "inverter" waardeer het, maar nie groot issue.

Leandrie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie C

Heerlike en rustige kuier.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is baie goed ingerig met als wat ons kon nodig hê. Die deck wat op die Brederivier uitkyk was waarlik 'n bonus. Clarrie het ons dadelik tuis laat voel.

Chrisna L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna L

Ongelooflike wegbreek, stoepkuiers op die rivier!

Alles wat ons nodig gehad het, kinders het heerlik gespeel.

Elmarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie netjiese, veilige akkommodasie met perfekte ligging.

Sal beslis aanbeveel. Pragtige huis met pragtige dekor, pragtige uitsig op die rivier. Buitebraai op stoep en kaggel in die huis. Baie netjies en kombuis is baie goed toegerus.

Marzanne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne V

Perfekte ligging, ruim, skoon en met alle ekstras en nog meer. Ons sal beslis weer teruggaan.

Absoluut fantasties!

Monica M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Mooiste uitsig!

Die huis het absoluut alles wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en gerieflik. Sal dit beslis vir enige een aanbeveel. Lieflike stoep met die mooiste uitsig oor die rivier en groen grasperke. Veilige omgewing. Baie aangename en vriendelike ontvangs. Sal definitief weer wil gaan. Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

Janet M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janet M

Great place, really good weekend.

Great location near to many venues and wine farms.

Vanaf
Vanaf R3 204
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 204
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-weg 74, Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3a0e1ed2330dc4c536cc8f18a638aae6ba888fd0afe557167ba5b0d1f0b3a8f411995855ef43e323746dace9a42fb02c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 204 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 74 Village Way Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.812339042388 19.857231726389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang