Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverdell On Breede

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nadia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Veilige. The Riverdell on Breede is 'n pragtige, moderne, goed toegeruste huis. Die stoep wat óp die oewer van die rivier is, is 'n luukse bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karel
The Riverdell On Breede
Liewe Nadia, Baie dankie vir die mooi review. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Daniéll S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very relaxing. Fantastic place for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innis B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Juweel teen die Breede! Rus vir die siel. Ons is heerlik ontvang deur die gasheer, dadelik welkom gevoel en alles mooi verduidelik. Beslis lekker afgeskakel en uitgerus. Tot die tieners het dit ook geniet. Die stilte maak eintlik jou ore seer! Pragtige wynplase baie naby, sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

A wonderful and peaceful place to stay. Highly recommended. We had a wonderful time. The location is beautiful, right next to the river. The house has everything you need and is spacious enough for 6 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig en pragtig. Eenheid is baie nuut en ruim met alles wat jy nodig het. Dit uitsig is nog mooier as op die webblad. Ontvangs en vertrek was maklik. Perfekte ligging om die omgewing te verken. Sou tog "inverter" waardeer het, maar nie groot issue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie C
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlike en rustige kuier. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is baie goed ingerig met als wat ons kon nodig hê. Die deck wat op die Brederivier uitkyk was waarlik 'n bonus. Clarrie het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelooflike wegbreek, stoepkuiers op die rivier! Alles wat ons nodig gehad het, kinders het heerlik gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie netjiese, veilige akkommodasie met perfekte ligging. Sal beslis aanbeveel. Pragtige huis met pragtige dekor, pragtige uitsig op die rivier. Buitebraai op stoep en kaggel in die huis. Baie netjies en kombuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging, ruim, skoon en met alle ekstras en nog meer. Ons sal beslis weer teruggaan. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Mooiste uitsig! Die huis het absoluut alles wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en gerieflik. Sal dit beslis vir enige een aanbeveel. Lieflike stoep met die mooiste uitsig oor die rivier en groen grasperke. Veilige omgewing. Baie aangename en vriendelike ontvangs. Sal definitief weer wil gaan. Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 204
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 204
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-weg 74, Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3a0e1ed2330dc4c536cc8f18a638aae6ba888fd0afe557167ba5b0d1f0b3a8f411995855ef43e323746dace9a42fb02c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 204 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 74 Village Way Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.812339042388 19.857231726389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang