Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverdell On Breede

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-weg 74, Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 204 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Riverdell on Breede is 'n lieflike juweel geleë in Robertson se Silwerstrand Gholf- en River Estate. Dié selfsorg-meenthuis kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank sowel as 'n knus kaggel, perfek vir daardie koue winteraande.

Of jy nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, die wyn- en roosvallei besoek, of die sonsondergang op die dek geniet, gaste van The Riverdell On Breede is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nadia V
Gesin met tieners
5.0
Veilige. The Riverdell on Breede is 'n pragtige, moderne, goed toegeruste huis. Die stoep wat óp die oewer van die rivier is, is 'n luukse bederf!
Jun 2024
Daniéll S
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Fantastic place for a family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Innis B
Gesin met tieners
5.0
Juweel teen die Breede! Rus vir die siel. Ons is heerlik ontvang deur die gasheer, dadelik welkom gevoel en alles mooi verduidelik. Beslis lekker afge...
Sien meer
Nov 2023
Albert B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtig. Eenheid is baie nuut en ruim met alles wat jy nodig het. Dit uitsig is nog mooier as op die webblad. Ontvangs en vertrek was maklik...
Sien meer
Sep 2023
Leandrie C
5.0
Heerlike en rustige kuier. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is baie goed ingerig met als wat ons kon nodig hê. Die deck wat op die Brederivi...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Village-weg 74, Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Riverdell On Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 204
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 204
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-weg 74, Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3a0e1ed2330dc4c536cc8f18a638aae6ba888fd0afe557167ba5b0d1f0b3a8f411995855ef43e323746dace9a42fb02c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 204 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 74 Village Way Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.812339042388 19.857231726389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang