Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverhouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir The Riverhouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Denise C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Baie goeie en vriendelike diens.

Baie goeie en vriendelike diens. Die kamer was baie koud, maar daar was genoeg verwarmers, warm komberse, en 'n elektriese kombers op die bed.

Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Petrus D

Service, hospitality and value for money.

Goeie diens en gerieflike verblyf.

Philip F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Netjies en die staf is baie vriendelik.

Het by die gholfklub net om die hoek gaan eet. Baie goeie diens en waarde.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Thomas K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas K

Halfpad oornag vanaf Sodwana.

Riverhouse is 'n juweel in Estcourt.

Gretchen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen B

Very pleasant. KT was great.

Rooms great food excellent. Just a pity about the drain smell which wafted in. But if that can be fixed, 200%.

The Riverhouse se terugvoer

Hi Gretchen, thank you for your review. Just to let you know this is a municipal problem and has been since sorted. Kind Regards, Karin.

The Riverhouse
Garima S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garima S

It was good and safe.

Non stick utensil was old and carbon layer was coming out.

Nadine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Vriendelike diens. Hoogs aanbeveel.

Gasvrou/eienaar vriendelik en baie behulpsaam.

Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Adequate for overnight, noisy location.

Room was adequate but close to a noisy street.

Jandre L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jandre L

Would not recommend.

Booked 2 rooms with en-suite and only one had en-suite. Setting and location are good, but general tidiness and cleanliness lacks. Same renovations works underway without prior notification.

The Riverhouse se terugvoer

Hi Jandre,

I really feel that this review was unfair.

Firstly, we were indeed busy with renovations. It was the veranda that was being renovated and I didn't think it would inconvenience guests too severely.

Your original booking was for Room 5 which was the garden annex and Room 3 which is in the main house. Seeing as these rooms are quite far apart and they were a family, I felt it would be more suitable to move you from the smaller garden annex to the room in the main house which is adjacent to the room that you had booked. Despite it being a more expensive room with a king-size bed and its own shower, I moved you at no extra costs as I desired to keep you satisfied and comfortable. Both rooms have their own showers and no one shares a bathroom. The only slight issue is that Room 2's shower is down a small passage. I didn't believe this would be a concern as you are family.

You gave me a low score on cleanliness which I find odd as my rooms are very tidy and most people score me highly on that.

You also gave a low score on service. I believe this is unfair as I know that my staff go out of their way to welcome guests and make them feel at home.

The Riverhouse
Ambrose M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrose M

One should be giving Karen and Kheti double score for customer service.

Karen went out of her way to ensure the comfort of our travel group.

The Riverhouse se terugvoer

Thank you so much for your kind review. It was a pleasure hosting you.

The Riverhouse
Andrew C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Warm, friendly and helpful hosts.

The perfect halfway stop for families traveling to the coast. Dinner and breakfast option highly recommended.

The Riverhouse se terugvoer

Thank you so much Andrew for your lovely review. Hope you had a lovely holiday.
Kind Regards
Karin and Katy

The Riverhouse
Garnet John A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Garnet John A

Clean, practical overnight stay.

It is a good overnight stay. Room is a tiny bit small but otherwise enjoyable.

Coral D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral D

Lovely place with lovely people.

I only have good things to say about the team there - they were amazing!

Garnet John A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Garnet John A

Gemaklik.

Die eienares was ongelukkig nie daar om ons te ontvang nie, maar daar is 'n pragtige dame wat ons ontvang het. So vriendelik en hulpvaardig. Sy is regtig 'n aanwins vir die plek. Die kamer is bietjie beknop met veral jou bagasie daarin. Miskien bietjie meer helderder ligte maar 'n aangename verblyf.

The Riverhouse se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review.
Katy is an absolute gem, we were away at Lake Eland for a midweek break, but was not worried as I knew you were being looked after.
As for the lighting, I agree with you and have taken steps to have more lighting installed, and am eagerly waiting for the contractor to finish the job.
Kind Regards
Karin
The Riverhouse

The Riverhouse
Izak H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Izak H

Katie gave us a warm welcome but except for that, nothing else going on.

Rooms were next to a very noisy and busy road. No view and taps were very noisy when used by guests in the adjoining room.

The Riverhouse se terugvoer

Dear Jacques
Thank you for your review. I have just had those taps repaired in the room adjacent to yours. I will check them.
Kind regards
Karin

The Riverhouse
Sarah U - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah U

Welcoming, relaxing and clean.

'n Lekker rustige plek om te oornag op pad van Johannesburg na die Noordkus. Die gasvrou is fantasties, gasvry en gulhartig. Katy is 'n ster en het baie goed na ons gekyk.

The Riverhouse se terugvoer

Dear Sarah,
Thank you very much for your lovely review.
Katy is a gem and we hope to see you again soon.
Kind Regards
Karin

The Riverhouse
Christine O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Baie aangenaam en netjiese verblyf, ete was uit die boonste rakke. Kan die verblyf aanbeveel vir enigiemand.

Karin die gasvrou is 'n baie aangename persoon en baie hulpvaardig.

The Riverhouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. We hope to welcome you back soon
Kind regards
Karin

The Riverhouse
Reta L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reta L

Plek is skoon, kamer is klein en die omgewing is raserig.

Sien sterre.

Tertius H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H

Karin het absoluut uit haar pad gegaan om my baie tuis te laat voel en ons het lank en interessant gesels.

Werklik een van die beste gastehuise waar ek al tuis was en dit dek die grootste deel van Suid-Afrika. Lieflike ruim en netjiese akkommodasie en baie veilig en rustig.

Louise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Heerlike bederf.

Ons het laatnag gearriveer by helder ligte, 'n wydoop deur en Katie wat met 'n breë glimlag vir ons wag. Die kamer en badkamer was ruim, blinkskoon en ons het heerlik geslaap. Die groot stoep met uitsig oor die rivier was die perfekte manier om ons dag te begin. Ons het nie ontbyt bespreek nie, maar op versoek het hulle vir ons heerlike ontbyt gemaak. Ons sal definitief weer teruggaan.

The Riverhouse se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for your amazing review. Katy is an absolute gem and i will pass the compliments on to her.

Kind regards
Karin

The Riverhouse
Roan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roan K

Baie goeie diens en gerieflike verblyf.

Baie tevrede. Die verblyf was regtig gemaklik en gerieflik en netjies.

The Riverhouse se terugvoer

Thank you very much Roan, for your positive feedback. We hope to see you again
Regards,
Karin
The Riverhouse

The Riverhouse
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummondweg 8, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9068e992516405d0a0d3d608a0c880d96e01fefb94a7100fbdf27ada4d578746ecadd25bd282f4db537fc0a230f020c629eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Drummond Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011443095342 29.881101250648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang