Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverhouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Krause V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Besonderse voël lewe. Heerlike stoep wat uitkyk oor boomryke rivier. Heerlike verblyf. Kate maak die lekkerste, smaaklikste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goeie en vriendelike diens. Baie goeie en vriendelike diens. Die kamer was baie koud, maar daar was genoeg verwarmers, warm komberse, en 'n elektriese kombers op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Petrus D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Service, hospitality and value for money. Goeie diens en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Netjies en die staf is baie vriendelik. Het by die gholfklub net om die hoek gaan eet. Baie goeie diens en waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Halfpad oornag vanaf Sodwana. Riverhouse is 'n juweel in Estcourt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gretchen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Very pleasant. KT was great. Rooms great food excellent. Just a pity about the drain smell which wafted in. But if that can be fixed, 200%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
The Riverhouse
Hi Gretchen, thank you for your review. Just to let you know this is a municipal problem and has been since sorted. Kind Regards, Karin.

Garima S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

It was good and safe. Non stick utensil was old and carbon layer was coming out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Vriendelike diens. Hoogs aanbeveel. Gasvrou/eienaar vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2023

Adequate for overnight, noisy location. Room was adequate but close to a noisy street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummondweg 8, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9068e992516405d0a0d3d608a0c880d96e01fefb94a7100fbdf27ada4d578746ecadd25bd282f4db537fc0a230f020c629eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 8 Drummond Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011443095342 29.881101250648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang