The Riverside Hotel
- Kapasiteit: 242 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunde-weg 10, Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond.
Die 168 kamers het elk 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Gaste het die opsie van rivierfront- of seefrontkamers of kamers wat oor Durban Noord uitkyk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, satelliet-TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Riverside Grill is 'n restaurant op die perseel waar gaste in styl kan eet. Vir 'n mees ontspanne atmosfeer kan gaste peuselhappies en drankies by die kroeg langs die swembad geniet.
Die Riverside Business Centre is ideaal geleë reg langs die ingang van die hotel. Daar is 5 konferensie-kamers met sitplek vir tot 60 afgevaardigdes.
Die Riverside Hotel se geriewe en dienste sluit 24 uur-ontvangs, wisselkoersgeriewe, gratis parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, kamerdiens, wasgoeddiens, baba-oppasdiens, pendeldiens, swembad, gimnasium en 'n haarsalon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Digital
Marketing ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kenneth Kaunde-weg 10, Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Riverside Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 242 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunde-weg 10, Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: