Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverstone House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Org V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike naweek wegbreek by die perfekte plek. Sal weer terugkom! Riverstone House is die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek of selfs langer. Met ons aankoms by die huis op 'n reënerige en koue Vrydagmiddag was ons aangenaam verras met die ruimte van die huis en al die hoë kwaliteit fasiliteite en toestelle. Die hoë plafon met 'exposed beams' gee 'n gevoel van oopte en vryheid. Die kamers en badkamers was silwerskoon met nuwe beddegoed en al. Die kombuis is die ster van die vertoning. Reg in die middel van die huis met al die kookgeriewe en toestelle wat jy nodig het. Dubbel ys en vrieskas is fantasties. Die buite stoep wat uitkyk op die rivier is asemrowend en rustig vir die siel. Ons het drie honde saamgebring vir die naweek en hulle was in hondehemel. Die eiendom is nie heeltemal omhein nie (net 'n klein area langs die huis) maar vir goed opgeleide en gehoorsame honde sal dit nie 'n probleem wees om te verken en naby die huis te bly nie. Ons het as gesin heerlik 30 seconds gespeel langs die binnenshuise houtstoof en nog steeds lekker gebraai by 'n beskutte buitebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
The Riverstone House
Dankie Org! Ons waardeer opreg die wonderlike beskrywing van die verblyf by Riverstone Huis en jou terugvoering. Die feit dat julle so tuis gevoel het, maak ons harte baie bly. Sien julle weer in die heerlike somer maande! Groete Cheryl

Francis W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ideale wegbreek uit die stad. Ons wegbreek by Riverstone House was 'n kort maar baie genotvolle een. Wonderlike ligging op die rivier, 'n baie mooi, stylvolle en goed ingerigte huis met 'n fantastiese stoep/leefarea. Ten spyte van die winter weer was die huis goed verwarm met al die opsies tussen elektriese komberse, verwarmers en kaggel. Ons het ons 2 nagte daar terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
The Riverstone House
Baie dankie Francis So bly julle het die wegbreek geniet. Die huis wag vir jou volgende besoek! Somer tyd is dit 'n heel verskillende ervaring. Groete Cheryl

Teresa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

The weather was awful but in good weather it would be superb. This is a beautiful house, well equipped with everything one could need. I would recommend some lamps for reading in the evenings. I found the manager very responsive to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
The Riverstone House
Hello Teresa Many thanks for your lovely review. We will definitely pass your comments across to the owners, thank you. Hopefully your next visit is not during our worst winter since the 1960s, as has been reported. Kind regards, Cheryl

Celeste N
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

N wegbreek uit die boonste rakke. Fantastiese verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
The Riverstone House
Dankie Celeste. Ons waardeer jou terugvoering. Baie bly julle het lekker gekuier. Groete Cheryl

Lydia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Netjies, maar kort aandag. Dit is 'n oulike plek, netjies, mooi omgewing, maar daar is heelwat herstelwerk nodig a.g.v. waterskade en dit doen bietjie afbreuk aan die ervaring. Beddegoed was snoesig en uitsig fantasties!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stunning little spot! Modern, tranquil and perfect for a romantic getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ons het in Riverstone's Fam Tin gebly en dit was heerlik, my tweede keer. Ek is elke keer beïndruk met hoe goed die plek toegerus is. Ek sou net voorstel dat 'n spieël gehang word in die kamer met dubbelbed bokant die kragprop langs die klerereling vir hare droogmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
The Riverstone House
Dankie vir die terugvoering, Suzette. Ek sal jou voorstel oordra na die eienaar, hopenlik volgende keur word jy verras. Groete, Cheryl.

Alconray B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ongelooflike huis. Die huis is perfek. Dit het als wat jy nodig het. Ligging is great. Gaan definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Deftig in die natuur. Van die begin af was kommunikasie uitstekend tussen my en Candice. Die huisie is op 'n plaas êrens en die aanwysings was baie presies hoe om daar te kom. Die huisie het my asem weggeslaan. Dié mooiste plekkie waar ek nog ooit was! Die absolute rustigheid en die uitsig van die berge voor jou is asemrowend. Dis hier waar mens afskakel en jou siel laat rus. Die dag toe ons die huis verlaat het ons klaar besluit ons kom volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

What a fantastic find! We had the most amazing, relaxing, chilled time over the 5 days we were there and were very sorry to leave! Stunning location and views, kitted out with everything you need and more! Even a dish washer and WiFi. We will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvlei-plaas, Langs die R43, Romansrivier, 9 km buite Wolseley, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06512333b933dd49a0c8e79191ad7ca4525441b447696a18e6406799b4a1b84e78332fdf61a9f78b0b227aff62a14dd96c62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Palmietvlei Farm Off the R43 Romansrivier 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475802122214 19.17606858001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang