Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rob’s GreenPark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria-weg, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rob's GreenPark bied gerieflike selfsorgverblyf en is in Greenpark Lifestyle Estate geleë en kyk uit oor die skoonveld.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware, asook 'n tweesitplek-eettafel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met oorgenoeg sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.

Skuifdeure maak oop na 'n balkon, wat 'n ideale plek is om 'n oggendkoffie te geniet. Die landgoed is gerieflik geleë net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall en beskik oor 'n Leefstylsentrum met 'n dag-spa, restaurant, swembad en buiteluggimnasium. Dit is die perfekte wegbreek vir besigheid en ontspanning.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 99

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Pretoria-weg, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 092
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 092
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria-weg, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f4ea9ec94ecb683f326800600c2a03b0613c1fe23e8b9e56e37595c2dbdca409271252836a232cdd0e24039e481c9a06f09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2) Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.19309055463 28.229286937426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang