Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rock Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir al die moeite en gasvryheid. Ons maak gou weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Rock Guesthouse
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit. Groete, Andre en Judie

Michelle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

"Home from Home". Die eienaars laat jou so welkom voel. Baie rustige atmosfeer en die fasiliteite is puik. Ontbyt is heerlik (so regte plaasgevoel). Goeie waarde vir geld! Die gastehuis is pragtig en netjies. Die gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Dis 'n regte plaasatmosfeer in die hartjie van die stad. Die kos is heerlik en die geriewe en verblyf is alles wat benodig word. Sal dit definitief hoogs aanbeveel vir kort- en langtermynverblyf. Die foto's doen nie die plek "justice"nie, dis baie mooier daar. Ons sal definitief weer gaan! Daar is loadshedding, maar dit het nie 'n effek op van die geriewe nie (wifi and DStv).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Rock Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons gastehuis. voorreg vir ons gewees dat julle by ons geboek het. Julle is vir ons ook groot inspirasie - baie baie dankie!(Baie bly ons het ontmoet. Oom Andre en Tannie Judie

Kevin M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Great. Great great great great great great great great great great great great great great great great great great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Rock Guesthouse
Thank you Kevin, Your support is much appreciated!

Herman J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Stil omgewing en sentraal gelee. Hoewel ons net daar oornag het, was dit beslis die moeite werd gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gekuie, personeel en eienaar het ons tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
The Rock Guesthouse
Baie dankie vir julle ondersteuning en bespreking hier by ons. Groete, Judie Rossouw

Amanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Lekker. Heerlike plek om by te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
The Rock Guesthouse
Dankie vir julle bespreking Amanda - dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. groete Judie

Teresa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Vriendelik ontvang, heerlik gekuier. Gaste huis was skoon en netjies. Het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Rock Guesthouse
Baie dankie vir die kompliment - ons waardeer die terugvoer en is baie bly julle kon julle verblyf geniet! Dankie vir jul ondersteuning na hierdie moeilike tyd van die pandemie toe niemand kon reis nie. Wees gesond en veilig waar ookal julle gaan Groete Andrè en Judie

Jantjie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Lieflike gastehuis. Die kamers was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik. Ek sal verseker weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
The Rock Guesthouse
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om oor te slaap. Dit was ook lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die groot kompliment. Seënwense Andrè en Judie

Gaddaffi T
1 nag
4.8
Des 2020

Memorable, lovely hosts, beautiful area, homely, rooms exactly as advertised. The hosts were very kind, welcoming, did a splendid work on orientation. Rooms were well prepared for us, we were allowed the freedom we expected to have fun, brazing, swimming and chatting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
The Rock Guesthouse
Thank you so much for choosing our Guest House - you brought a lot of blessings to us. Hope to see you soon!

Naomi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Huis van die huis af. Heerlike atmosfeer, vriendelikste personeel en dierbare eienaars, naby geleë aan alles. Baie dankie. Sien weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Rock Guesthouse
Dankie vir jou positiewe terugvoer Naomi. Was wonderlik om julle te leer ken, hoop regtig ons sien julle sommer gou weer anders volgende jaar se Marathon. ons waardeer julle ondersteuning. Groetnis, André en Judie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 29, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2oO731lzQov0OfieGMO6WmfZza0iKhK6XVmS1miM9CMM1PtcsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 29 Loerie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.487812978914 30.95517039299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang