The Rock Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Leani G - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit. Groete, Andre en Judie
Michelle W - Sep 2023
Algehele gradering
"Home from Home". Die eienaars laat jou so welkom voel. Baie rustige atmosfeer en die fasiliteite is puik. Ontbyt is heerlik (so regte plaasgevoel). Goeie waarde vir geld!
Lees meerThe Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons gastehuis. voorreg vir ons gewees dat julle by ons geboek het.
Julle is vir ons ook groot inspirasie - baie baie dankie!(Baie bly ons het ontmoet.
Oom Andre en Tannie Judie
Kevin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Thank you Kevin,
Your support is much appreciated!
Herman J - Jul 2024
Algehele gradering
Stil omgewing en sentraal gelee.
Schalk G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en bespreking hier by ons.
Groete,
Judie Rossouw
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle bespreking Amanda - dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.
groete
Judie
Teresa K - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, heerlik gekuier.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment - ons waardeer die terugvoer en is baie bly julle kon julle verblyf geniet!
Dankie vir jul ondersteuning na hierdie moeilike tyd van die pandemie toe niemand kon reis nie.
Wees gesond en veilig waar ookal julle gaan
Groete
Andrè en Judie
Jantjie L - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om oor te slaap.
Dit was ook lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die groot kompliment.
Seënwense
Andrè en Judie
Gaddaffi T - Des 2020
Algehele gradering
Memorable, lovely hosts, beautiful area, homely, rooms exactly as advertised.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for choosing our Guest House - you brought a lot of blessings to us. Hope to see you soon!
Naomi M - Nov 2019
Algehele gradering
Huis van die huis af.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Naomi.
Was wonderlik om julle te leer ken, hoop regtig ons sien julle sommer gou weer anders volgende jaar se Marathon.
ons waardeer julle ondersteuning.
Groetnis,
André en Judie
Johann V - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en netjies.
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer julle ondersteuning!
Welkom vir volgende jaar.
Groetnis,
André en Judie
Chantal S - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie aangename plekkie!
The Rock Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Chantal, dit is baie lekker om te hoor dat julle dit geniet het.
Julle positiewe terugvoer word waardeer en hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Voorspoed vir die nuwe jaar en nog baie seën vir 2020!
Andrè en Judie
Riaan H - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie Diens!
The Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Riaan,
Waardeer jou terugvoer.
Groetnis,
Andre en Judie
Jeanette V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede gewees, uitstekende diens.
Illze D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Magda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en het veilig gevoel!
Hannelie W - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerHyca A - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Ronel C - Mrt 2016
Algehele gradering
Great.
Pg L - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Rick E - Feb 2014
Algehele gradering
Great place
Bernice L - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend.
Kallien E - Des 2013
Algehele gradering
Netjies en heerlik!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loeriestraat 29, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang